Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Sou graag weer Frankfort wil besoek maar die paaie laat veel te wense oor! Kort dringend aandag!"
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"'n Groot verrassing! Ons sal definitief graag weer via Bethulie wil ry en meer van die dorpie wil beleef!"
"In die Vrystaat omgewing is baie museums en wildreservate wat 'n belewenis is. "
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
"It is just a suburb in Bloemfontein. On the other hand Bloemfontein itself has a lot to offer the traveller."
"Vir ons was dit 'n oorslaap. Ons het by Waterval Padstal gaan ontbyt eet wat lekker was."
"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."
"Magarita's Seafood and Grill is 'n ongelooflike restaurant in die area wat deur die gastehuis vir ons aanbeveel is. "
"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
"Die mening is dat die area nie `n toeristebestemming is nie, maar besigheidsmense behoort die ligging te geniet."