Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Dr Pierce V. - 28th December 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Vervoer in Desember is nag, maar alles die moeite werd.
Karin V. - 28th December 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Just be careful walking from Onrus Beach toward Sandbaai, not that safe.
Johan M. - 28th December 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Hou baie van Mosselbaai.
Fransune C. - 28th December 2018
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Glencairn is 'n pragtige plek.
Yusuf H. - 28th December 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Knysna is 'n fantastiese en ook veilige plek om saans rond te beweeg. Die middestad is net baie vuil en onnet. Baie aandag moet daaraan gegee word.
Doreen S. - 28th December 2018
staying in Napier, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Sonja D. - 28th December 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Rustig en veilig.
Mariaan V. - 28th December 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, maar misdaad is 'n probleem.
Lindi V. - 28th December 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Jerome P. - 28th December 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Baie rustige plek.
Jansie S. - 28th December 2018
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Heerlik.
Rone S. - 28th December 2018
staying in Weskus, Wes-Kaap
Love it out West Coast!
Chereen Z. - 28th December 2018
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Awesome holiday destination.
Irene N. - 28th December 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Sou graag meer tyd wou hê om Worcester self te besigtig. Is so sentraal geleë dat alles naby is. Die Karoo Nasionale Tuin was ‘n besondere ervaring, al het ons net die kort staproete gedoen. Ongelooflike mooi omgewing.
Rufiah B. - 28th December 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
I felt very safe in Yzerfontein.
Jolande S. - 28th December 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dis in die hartjie van die Weskus, naby verskeie ander strande met goeie seekos, bekostigbare pryse en gasvrye, dier-vriendelike weskus gemeenskap. 'n Ware stukkie paradys.
Malita N. - 27th December 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is ons gunstelingbestemming. Dit is skoon en bittermooi. Die restaurante se kos is puik. Dit is heerlik om te voel jy is veilig om te kan loop langs die onbeskryflike mooi kuslyn.
Santie L. - 27th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lekker om daar te kom buite seisoen tyd.
Alet P. - 27th December 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Ongerep en asemrowend mooi.
Ilse V. - 27th December 2018
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense.
Tashwill M. - 27th December 2018
staying in Panorama, Wes-Kaap
Baie stil en rustige area en naby baie trekpleisters.
Andries S. - 27th December 2018
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Fantastiese vakansie-area en genoeg swemplek en strandjies .
Petro U. - 27th December 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel.
Chantel V. - 27th December 2018
staying in Linkside, Wes-Kaap
Naby alles.
Elmene B. - 27th December 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
It was very hot, but beaches were good for our 11 year-old grandson.
Philip D. - 27th December 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Fantastiese plek.
Zanelda M. - 27th December 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Puik.
Marius H. - 27th December 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing en staproetes, lekker atmosfeer. Te veel vlieë.
Elsabe M. - 27th December 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Parkeerplek net 'n probleem as jy 'n groot voertuig het, maar Heleen het gou 'n plan gemaak om ons te help.
Fazlin K. - 27th December 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Versot op die plek.
Darren P. - 27th December 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Beautiful area!
Lezanne B. - 27th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek sal enige een aanraai om Oudtshoorn te besoek. Daar is so baie om te sien en doen. Dis 'n pragtige plek!
Ankia P. - 27th December 2018
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
It is a surfer's haven. Small town with quirky sites and people.
Marianne S. - 27th December 2018
staying in Loerie Park, Wes-Kaap
Very nice and secure area.
Barbara S. - 27th December 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Safe, family friendly, laid back town. Perfect for low key getaways.
Ankia P. - 27th December 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Its a small town. Its great for if you want to get away from the hustle and bustle. The Madhatter coffee shop is quaint and different. The Bosduifklip Restuarant was also a good experience, with friendly owners and good food.
Lettie S. - 27th December 2018
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
Inspiring.
Keketso T. - 27th December 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Great area, easy to move around.
Christa B. - 27th December 2018
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die Weskus is 'n ideale bestemming met iets vir almal: Tee-proe in Clanwilliam; bootvaart in die hawe van Lambertsbaai; restaurante vir alle smake; kunstenaars en natuurlik ongelooflike, ongerepte strande.
Heleen P. - 27th December 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Table View is 'n mooi dorp, naby aan die strand met al die nodige winkels tot jou beskikking.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]