Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Andre H. - 2nd November 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Ek was al voorheen daar met vakansie, het in Kaapstad middestad gebly, Houtbaai is 'n ongelooflike mooi plek, my hart gesteel. Wil daar gaan bly, dis regtig pragtig. Vriendelike mense.
Cecilia A. - 2nd November 2017
staying in Ceres, Wes-Kaap
Mooiste dorpie in die Wes-Kaap!
Japie J. - 2nd November 2017
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Fantasties.
Esmeralde L. - 2nd November 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is an awesome place to go to just to relax from the busy Cape Town area. We love Langebaan.
Geraldine L. - 2nd November 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Beautiful views and breathtaking mountains.
Chazelle E. - 2nd November 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mooiste hartsdorpie!
Carien V. - 2nd November 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
Central and safe.
Ronel P. - 2nd November 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n lieflike vakansie bestemming. Pragtige strand en die hawe wat herskep is, is enige vakansie anger se droom. Dis 'n ideale familie vakansie bestemming.
Tertia C. - 1st November 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Very beautiful destination.
Margaret H. - 1st November 2017
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Newlands is not really a travel destination in itself but its conveniently located for visits to Cape Town.
Lynn T. - 1st November 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp so na aan die berge en natuurskoon. Dit is 'n veilige plek met vriendelike mense. Eerder 'n aftree-plek as 'n plek vir jongmense om 'n toekoms te bou.
Lizette W. - 1st November 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Behalwe vir die verkeer, is dit 'n baie mooi area. Maar dit is mos maar Kaapstad.
Alice O. - 1st November 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Enige Gautenger se droomvakansiebestemming, binne bereik van die Weskus, Kaapstad en talle besienswaardighede.
Ignatius S. - 1st November 2017
staying in Uniondale, Wes-Kaap
The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities.
Likwalethu N. - 1st November 2017
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Still Bay West is fantastic. Quiet and peaceful. We will be back in 2018.
Leon F. - 1st November 2017
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Uitstekende restourante en koffiewinkels!
Melissa H. - 1st November 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
As ek 'n plekkie soek vir 'n lekker wegbreek, kyk ek altyd eers onder Langebaan.
Ansunette G. - 1st November 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Absoluut mal oor Hermanus. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Pragtige plek.
Elna G. - 1st November 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtig.
Elgru B. - 1st November 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ry asseblief al die grondpaaie en passe in die omgewing Daar wag 'n nuwe wêreld.
Madeleine V. - 1st November 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees.
Jeanine K. - 1st November 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Sal weer kom as die geleentheid hom voordoen.
Petronel S. - 1st November 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Vir persone sonder kinders, ideaal!
Renette V. - 31st October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon.
Raymond G. - 31st October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Lovely and quiet destination away from the city, great food, coffee, wine, olives, art galleries, interior decor shops and more.
Chantal G. - 31st October 2017
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
It is a wonderful town where you can enjoy at monkey valley for a nice diner. The beach is beautiful. The local people are very welcoming and friendly. There are only a few restaurants, reservation is adviced. Chapmans Peak has romantic views. To grocery shops are centralised at the other end of town. When you are staying in the neighbourhood of Chapmans Peak the they are within 8 kilometer distance. The town feels very safe.
Chantal G. - 31st October 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
It is a lovely town, it has beautiful shops and the restaurants are great. Just be very careful with the people watching your parked car. They are very rude and dangerous. Don't use any ATM´s!
Johann J. - 31st October 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Beautiful and well maintained. Would love to stay there.
John V. - 31st October 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
A real gem of a coastal town, we will be back.
Abe S. - 31st October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand bly maar die mekka vir vakansie in Wes-Kaap.
Debra D. - 31st October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is ideaal vir n vakansie. Goeie ligging.
Janus S. - 31st October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie.
Daniel R. - 31st October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak.
Jacobus Elisa P. - 31st October 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Net die wind wat baie waai!
Anina B. - 31st October 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!
Gerrit V. - 31st October 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n klein stil plekkie. Die perfekte naweek plek om te chill en battery te laai!
Sheldon D. - 31st October 2017
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Nie veel om te doen daar nie, maar baie mooi lande om te sien in die omgewing. Baie mooi plase en diere.
Glenn B. - 31st October 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Pretty place and very picturesque.
Chantel B. - 31st October 2017
staying in Tokai, Wes-Kaap
Quiet place to stay.
Francois D. - 31st October 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Franskraal is 'n baie rustige en netjiese bestemming, weg van die stede se gewoel. Die mense is baie vriendelik. Ongelukkig was die weer bietjie koud op die tyd wat ons daar aangekom het, maar daaroor het niemand beheer nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za