Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Eleanor A. - 13th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Winkels is naby geleë. Die strand is baie skoon. Dis net aangenaam om daar te kuier.
Alwyn K. - 13th October 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Puik!
Stephnie H. - 13th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert sien ons definitief weer!
Sandra V. - 13th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtig.
Eugene B. - 13th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Beeldskoon en baie rustig.
Reagon P. - 13th October 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Veilig en sentraal.
Claudia M. - 13th October 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Not a lot of parking, and safety of cars is an issue as there are regular break-ins in the street.
Edward E. - 13th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
The lagoon is perfect for all kinds of water sports as it is shallow and safe.
Lucille N. - 13th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ek het Paternoster besoek sedert my kinderdae. Dit bly nog my gunsteling plekkie in SA!
Henriaan L. - 12th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lieflike rustige plekkie by die see, wat in die volgende 10 jaar deur die bendes oortrek gaan wees, ek sal nie daar wil koop nie.
Yvonne B. - 12th October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Dit is die derde keer dat ek Riebeek-Kasteel kies vir 'n wegbreek. Dit is 'n heerlike dorp met al sy snuisterye asook die groot dekor stoor is 'n groot attraksie om te besoek. Heerlike en genoeg eetplekkies met 'n groot verskeidenheid. Dit was weereens 'n aangename ervaring om Riebeek te besoek.
Gary B. - 12th October 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Pleasant to walk around the Rondebosch Common. Quite a few restaurants in the area.
Tillie M. - 12th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beslis 'n dorpie met sy eie bekoring en potensiaal. Oor die algemeen kan n toeris veilig voel,wat n uitsondering in SA is. Die inwoners is gasvry en vriendelik. Restaurante bied waarde vir geld. Ons sou graag langer wou vertoef.
Gipson L. - 12th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
The area is a dream holiday - close to most tourist attractions and surrounded by a friendly neighbourhood.
Niël D. - 12th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
As die wind jou nie pla nie, is dit 'n ideale vakansie bestemming.
Nola D. - 12th October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Fantasties!
Paul R. - 12th October 2017
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Greyton an excellent destination. Genadenal very interesting, but needs a lot of work to reach its full tourist potential.
Paul R. - 12th October 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ons het walvisse gesien.
Heloise V. - 12th October 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
I have been coming for years, very central for business and holiday.
Hermelien L. - 12th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die dorpie is lieflik en ek sal gou weer teruggaan!
Gert V. - 12th October 2017
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Baie rustige dorp weg van die besige Mosselbaai en Hartenbos.
Caroline K. - 12th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n pragtige plek met 'n heerlike atmosfeer!
Sonja Van Klink C. - 11th October 2017
staying in Robberg, Wes-Kaap
Plettenbergbay is een leuk plaatje, als je lekker uit eten wil ga dan naar restaurant Nguni, wel van tevoren reserveren.
Koos J. - 11th October 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek, maar te winderig vir my.
Sonja Van Klink C. - 11th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader.
Heidi S. - 11th October 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Quiet village close to Vredenburg and Saldanha Bay. Easy access to West Coast places and sights.
Liesel C. - 11th October 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbach is 'n pragtige bestemming waar wonings van vervloë dae pragtig restoureer is. Die knus atmosfeer van Kerkstraat laat 'n mens van die besige lewe en van tyd vergeet. Beslis 'n besoek werd.
Ardan H. - 11th October 2017
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Lekker wegbreek plekkie.
Leah D. - 11th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Good place.
Johan S. - 11th October 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Skoon en baie mooi!
Patricia N. - 11th October 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Marenel P. - 11th October 2017
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Lekker restaurante en interessante winkeltjies en galerye. Interessante oorspronklike argitektuur.
Andre S. - 11th October 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie mooi en lekker loop en skoon strande.
Johan F. - 11th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Hoe hou jy toeriste weg van so 'n pragtige deel van ons land? Los hom net so!
Lizelle J. - 11th October 2017
staying in La Colline, Wes-Kaap
Absolutely stunning.
Annelien D. - 11th October 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Oulike plekkie!
Ina V. - 11th October 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë, dus is toegang tot die hele Skiereiland maklik en gerieflik.
Sias W. - 11th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Bly een van ons gunsteling bestemmings!
Peter H. - 11th October 2017
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Great place. Lots to do and a few good restaurants.
Iylett R. - 11th October 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Beautiful scenery and the farm is great for nature and animal lovers.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za