LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"'n Pragtige plekkie en sal enige tyd weer gaan."

Mykonos, Wes-Kaap

Si Bon

"Dit kan nogal beknop raak as daar te veel besoekers is. "

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

65 Brenton Park

"Ver van alles af. Strand ver van parkeerplek af."

Plattekloof, Wes-Kaap

Atlantic View

"Baie sentrale plek veral as jy moet by Pannorama Hospitaal moet wees."

Caledon, Wes-Kaap

Town and Country

"Lovely little town!"

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Pragtige dorp!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond Self-Catering Accommodation

"Sal definitief daar wil gaan aftree."

Langebaan, Wes-Kaap

Bella Casa

"Baie mooi en skoon en almal is altyd welkom en almal wil net help. "

Glentana, Wes-Kaap

Bergland 15

"Baie mooi plekkie. Gaan beslis weer gaan."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Klein plekkie wat net uit huisies bestaan, een of twee eetplekkies, beslis 'n diamant aan die Weskus as jy wil rustigheid wil hê."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Jack's Place

"Vriendelike mense en baie om te sien en te doen."

Agulhas, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Asemrowend mooi daar! Die suidste punt van Afrika was boeiend, en ons was baie verras met die baie toeriste daar! Kan hierdie bestemming regtig aanbeveel!"

Malmesbury, Wes-Kaap

50 Shades of Hay

"Malmesbury, is 'n baie mooi en skoon dorp, sou graag nog 'n dag langer wou bly om bietjie meer rond te loer."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

M2T Guest House

"Somerset West is a place where everything is close by. It is a bit of a drive, but the beach is not too far either. So, it was nice not having to travel far and wide for food. "

Clanwilliam, Wes-Kaap

Breathtaking House

"Vir mense wat uit die stad 'n wonderlike, rustige wegbreek soek, is Clanwilliam die plek. Al die belangrikste winkels is daar en die oulikste, plaaslike besighede is daar om te ondersteun."

Hermanus, Wes-Kaap

The Lily House

"Bedrywige dorpie met vriendelike mense. Uitsigte van stappies is asemrowend. Kom altyd terug vir die seekos."

Montagu, Wes-Kaap

Peace Cottage

"Baie gasvrye dorp."

Ruigtevlei, Wes-Kaap

Bushbuck Camp

"Pragtige area. Verdien meer publisiteit. Baie om te doen. "

Greyton, Wes-Kaap

Ella's

"'n Moet op jou bucket list."

Hermanus, Wes-Kaap

47 @ WhaleRock

"Beslis 'n klein toeriste-mekka op sy eie! Dit is 'n Suid Afrikaanse juweel!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

12 Main Road

"Ek moet noem dat die bakery vir seker 'n aanwins vir die dorpie is. 'n Mens kan gaan relax in die koffiewinkel en jou hond is ook welkom. Dan gaan jy huis toe met n varsgebakte ciabatta - vars uit die oond. Fantasties!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek."

Scarborough, Wes-Kaap

Beach Break

"Dit is die plek wat ek oor en oor na sal kom vir stilte en 'n pragtige strand. "

Hermon, Wes-Kaap

Du Vlei

"Hermon is naby die Du Vlei plaas, maar is nie werklik 'n toeriste bestemming nie. Riebeek-Kasteel (7 km van DuVlei af) en die plattelandse omgewing is die besienswaardighede en is hoekom mense uit die stad daarheen gaan oor naweke."

Langebaan, Wes-Kaap

Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B

"Awesome plek, as ek nou 'n werk kry daar en kan trek is ek dadelik. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

At The Room

"Geniet dit altyd daar."

Blad
Blad 511 - Wys 15301 tot 15330
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!