Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Weskus

4.5 / 5  
volgens 5262 resensies
Lees regte resensies van Weskus van 5262 geverifieerde gaste.
Indien jy Weskus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weskus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weskus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weskus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, Weskus

Die West Coast Cactus-woonstel is op 'n rustige kleinhoewe bo-op 'n koppie geleë met uitstekende uitsigte oor Paternoster en die Colombine-vuurtoring. Kom kuier en waardeer die asemrowende sonsondergang oor die Atl...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Orlandi's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middedorp van Langebaan, 'n klein dorpie aan die Weskus. Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 mense en daar is 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Longacres Country Landgoed, Weskus

The Quiver Tree is op 'n kleinhoewe wat 5 hektaar beslaan en bied 'n uitsig op die Cederberge en die Weskus-strandveld. Die verblyf is ideaal vir paartjies op soek is na 'n ontspanne wegbreek, daarom word geen kinde...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg, Weskus

Avanti Guest Lodge bied 2 selfsorg-eenhede in Vredenburg. Die lodge is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 4 Luukse Dubbelkamers en 2 Luukse Selfsorg-eenhede. Elke gast...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Weskus

Jacobs baai is 'n rustige klein dorpie met grondpaaie en wit huisies wat slegs 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad is. Daar is 'n pragtige wit strand wat ideaal vir swem, visvang en kreefduik is. Jacobsbaai istuss...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myburgh Park, Weskus

Sunbirdsview is in Langebaan geleë, naby al die toeriste-besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede en kan ook as B&B-verblyf bespreek word, wat perfek is vir 'n vakansie-wegbreek. Twee van d...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Britannica Heights, Weskus

Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry van strande, winkels en restaurante af. Hierdie lieflike selfsorghut is go...

50% af Aanbod!
VanafR1 995
R998
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Weskus

Argo Cabin bied gerieflike selfsorgveblyf in 'n ateljeewoonstel langs 'n Griekse Restaurant in Club Mykonos. Dié woonstel is ideaal vir besoekers wat lekker naby die oord se naglewe en vermaak wil bly. Geleenthede ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredenburg, Weskus

Golden Key Guesthouse is in Vredenburg aan die Weskus, naby Saldanha, Jacobsbaai, Langebaan, Paternoster en St. Helenabaai. Die Weskus Nasionale Park is net 29 km daarvandaan. Dit is die ideale oornagstop vir vir sa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bay House is in Lambertsbaai geleë en bied 2 selfsorgeenhede net 100 m van die strand af. Verblyf word gebied in die hoofhuis met slaapplek vir 7 mense en in Eenheid 2 met slaapplek vir 5. Die hoofhuis het 3 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

“Daar is net een plekkie, dis my plekkie daai ... Biscuits en biltong, ja ek is 'n Weskus klong ...” Dis 'n wêreld van vissermanne en gesoute vakansiegangers. As jy die wilde Weskus die eerste keer ontmoet, groet hy jou met 'n onopgesmukte voorkoms van vlaktes, fynbos en 'n yskoue see. 'n Ferm...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za