Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Paternoster, Weskus

Sandals

"Ons het die Kreeffees bygewoon, 'n heerlike ervaring! Paternoster is goed geleë om die omgewing te verken."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Romantiese juweel: 'n Moet op jou wenslysie."

Port Owen, Weskus

River & Sea

"Very good. Near all the other small towns."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Lambertsbaai was ons eerste stop teen die Weskus af. Dit was beslis een van die bestes! Sal baie graag eendag weer wil gaan."

Lutzville, Weskus

The Golden Grape

"If you are looking for a small rural town with a slow pace of life, then Lutzville is the perfect for a stopover. With vineyards and wine estates close by, who needs hustle and bustle. It is also perfect as the centre point to visit Doring Bay (Fryer's Cove winery), Strandfontein and Papendorp at the estuary of the Olifants River, not to mention the splendour of the West Coast spring flowers."

Lambertsbaai, Weskus

Xamarin Guest Farm

"Aangename vakansiebestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Ouma See

"Alles was uitstekend van die kosse tot die verblyf. Vriendelike mense en 'n skone dorp. Dit is ideaal vir enige mens."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Pragtige vissersdorpie."

Hannasbaai, Weskus

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Baie aangenaam, net die strande is 'n bietjie vol van die kelp maar aangenaam verras net die laaste dag 'n baie slegte ruik van die visfabriek ondervind."

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Ons verwagting is oortref. Pragtige plek."

Port Owen, Weskus

Harbour Lights

"Neat and very nice for children and adults."

Paternoster, Weskus

Astrandt 2

"My happy place!"

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Nie baie om te doen nie. Sal meer koffiewinkels en soortgelyke kuierplekkie wou sien. Is 'n mooi dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Villa and Apartments

"Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel."

Longacres Country Landgoed, Weskus

Camelot Cottages

"Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het."

Lutzville, Weskus

The Golden Grape

"Ons het net oornag, maar 'n oulike dorp tussen berge."

Weskus

Afsaal Cottage

"Wat 'n lekker trippie. Ons is mal daaroor om die Weskus bietjie te besoek wanneer ons ookal kan!"

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Moet dit nie verby ry nie. 'n Dorpie wat in jou hart inkruip. Jy sal beslis terugkeer na die eerste besoek. "

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Mooi plek en mense vriendelik."

Port Owen, Weskus

Russell's on the Port

"Vir voëlkykers sal dit 'n baie goeie bestemming wees, maar 'n visfabriek in Laaiplek kan onaangename reuke veroorsaak wat die ondervinding minder aangenaam kan maak. Ons was gelukkig dat die wind visreuk van die fabriek weg van ons gewaai het."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Mooi blomme en lekker eetplekke!"

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Lekker rustige dorpie by die see."

Paternoster, Weskus

Beachcomber

"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Mal oor die Weskus!"

Blad
Blad 170 - Wys 5071 tot 5100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang