Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Elandsbaai, Weskus

The Berries

"'n Bestemming in die Weskus wat jy nie moet mis nie!"

Paternoster, Weskus

Sea Castle 1

"Dis so pragtige dorpie en ons was al 'n paar keer daar. Dis net jammer van die misdaad wat nou so kop uitsteek."

Yzerfontein, Weskus

EngelZicht Self-catering Villa

"We absolutely love Yzerfontein and the people are so friendly."

Langebaan, Weskus

4Winde

"Baie mooi plek met vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is kos vir die siel, natuurskoon rustigheid is wat mens nodig het uit die besige daaglikse lewe."

Elandsbaai, Weskus

House McIntosh

"It's a beautiful destination. Elands Bay just needs more and better shops that will sell fresh rolls and bread, etc. like a Spar or Pick n Pay. We struggled to find things at the shops there and the shops are a bit over priced and not the cleanest."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Definitief oorweegbaar vir aftrede. Awesome plek."

Paternoster, Weskus

LekkeBly Boutique Loft

"We certainly need more choices for a family stay. Restaurants are good."

Jacobsbaai, Weskus

Baviana Beach Lodge

"Stil. Mooi. Gerieflik."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Lovely walks on the beach. Coffee shops and restaurants were very good. People were very friendly."

Paternoster, Weskus

Harvest Moon

"Heerlike kusdorpie en 'n lekker wegbreek, jammer oor die bewustheid van diefstal in die area."

Paternoster, Weskus

Nieuview Cottages

"Paternoster is pragtig en het aan al ons verwagtings voldoen, sal bepaald weer gaan."

Port Owen, Weskus

Port Owen Marina

"Alles is rustig en voldoende vir waarde vir geld."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Uitstekende plek om net te rus."

Paternoster, Weskus

Kapokbossie

"Wonderlike vissersdorpie. Rustig en nog plattelands. Hoop dit sal so bly, want dis wat die atmosfeer daar so aanloklik maak!"

Paternoster, Weskus

Paella

"Baie rustig. Ideaal vir ontspanning."

Paternoster, Weskus

Craylord

"Stunning wegbreekplek. Pasop net vir die grypdiewe."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense."

Paternoster, Weskus

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Die WiFi het geen opvangs nie en die mikrogolfoond het ook nie gewerk nie. Ek het my warmsakkie nog in die mikrogolf vergeet, wou dit warm maak en sodoende uitgevind dit werk glad nie."

Paternoster, Weskus

Beachcomber

"Beeldskone vissersdorpie."

Langebaan, Weskus

Croeso Guest House

"Nice and tranquil."

Velddrif, Weskus

Quay West

"Very nice place. Everyone is friendly."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Lambertsbaai is nie wat dit was nie, maar bly 'n moet as langs die Weskus gereis word. "

Langebaan, Weskus

4Winde

"Mooi skoon dorp met interessante verskeidenheid van winkels en eetplekke. "

Jacobsbaai, Weskus

Ohana Self Catering

"Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante."

Langebaan, Weskus

Seeduiker

"Weskus nasionale park is 'n moet as jy hier is."

Blad
Blad 174 - Wys 5191 tot 5220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang