Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3049 resensies.
"Was aangenaam verras om die nuwe winkeltjies te sien wat oopgemaak het in d dorp. Dis 'n welkome toevoeging vir toeriste."
"Lekker, besige plek met aangename winkels, maar ook die staproetes was heerlik en mooi."
"Clarens het baie swaar gekry met die Covid, maar is besig om vinnig te herstel. Dankbaar vir al die besighede."
"It is absolutely stunning and we loved the little shops etc. Loved the hiking trails."
"Ons het Clarens baie geniet. Oulike winkeltjies, lekker eetplekke en die mooiste omgewing om in rond te ry of te stap. Heelwat om te doen vir oud en jonk, avontuurlustige, kunsinnige of sommer net gewone mense."
"Would love to move there. Town was clean. Roads leading to Clarens was clean. The odd pot hole here and there even in the little town but not too bad. The people of Clarens are friendly and very accommodating."
"Clarens is a magnificent town, we, unfortunately, had to experience the town during lockdown and load-shedding."
"Ongelukkig is dit baie stil, vermoedelik weens Covid-19, verskeie besighede is tans toe."
"Moenie uitstel nie, gaan geniet die mooi omgewing en vriendelike mense. Onthou om 'n draai te maak by Golden Gate Nasionale Park!"
"Mooiste mooi omgewing. Daar is ongelukkig heelwat plekke toe as 'n nadraai van die lockdown. Maar steeds 'n plek waarheen ons weer en weer sal gaan."
"One of the most beautiful little towns in South Africa. It has an infectious vibe and amazing culture. There are so many activities and stunning scenery. Not to mention great locally produced chocolate and ciders!"
"Dit bly 'n heerlike bestemming, selfs onder huidige Covid-regulasies."