Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6479 reviews.
"Somersetstraat brei meer en meer uit, en dis baie oulik. Ek voel bietjie onveilig hierdie jaar, wat jammer is, want ek is baie lief vir die klein plekkie."
"A very interesting historical town and we could have stayed a few more days to enjoy the culture."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Little Rose Self-Catering"Daar is skynbaar geen wetstoepassing vir spoed oortredings nie, want die plaaslike inwoners jaag verskriklik deur PE se strate!"
"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."
"Nooit onveilig gevoel by verblyf. By die strandgebied was daar wel mense wat gedrink het en harde musiek gespeel het, alhoewel daar borde is wat sê dat geen alkohol en harde musiek toelaatbaar is nie. Dit was nie baie lekker om daar rond te beweeg nie."
"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique 1297"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."
"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."
"Maak seker om die Vallei van Verlatenheid te besoek. Die toegang van R39 per persoon (gratis met Wildcard) is verbind aan verbeterde geriewe en instandhouding. Trek stapskoene of ten minste plat skoene aan. Die mooiste dele is 'n paar minute se stap."
"Verrassend om in so skoon dorp in te ry. Die restaurante is ook 'n groot pluspunt."
"Beautiful town with many historic buildings and museums. The nearby Camdeboo National Park is a real gem."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Angels Rest"If you want to break away and just have a city life it's one of the places to visit."