Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan Country Estate"Bly ons gesin se gunsteling vakansiebestemming."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild Iris Dwars in Die Weg"Lovely town with loads to do and explore."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Kwikstertjie"MTB routes great, mense baie vriendelik, wyn is duur, Sandbaai sekuriteit raak 'n probleem. Loopafstand na Onrus-strand. Goeie gesinsvakansie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
At the Beach"Pragtige stil strand en baie oulike dorp. Perfekte wegbreek uit besige stad. Ons sal weer gaan kuier."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Katinka Self-catering"Enough to see and do. Explore, if you're not aware, find out and experience what's available and on offer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Lodge"Paternoster is a must-see! Definitely bucket list worthy!"
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Merlot La Mer"Moenie aanhou en aanhou uitbrei nie, dan gaan die atmosfeer verlore gaan."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Self-catering Cottage"So baie om te doen en geniet. Hopeloos te swaar by die huis gekom! Sal more teruggaan as ek kon ."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Salt & Sand"Vriendelike mense en vriendelike besighede. Lekker stil vakansie al was dit oor Desember."
"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Lack of beaches is a problem as I live for a sea swim when on holiday. Rock pools were not appealing and didn't have much water. Had good food and service at Great White House."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrusdal Guest Rooms"Very quiet town with some excellent tourist facilities just a stone throw away."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Stoor"Not the best time to be there and temperatures up to 41°C. Spring would be a better time."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7"As jy stilte soek, is dit net die plek !"
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Mermaid's Tail"Pringle Bay is ongelooflik mooi en netjies. Die enigste negatiewe ding wat ek wel kan noem is dat die winkeltjies in Pringle Bay ongelooflik duur is, seker omdat die naaste Spar in Kleinmond is. Anders as dit, sal ek definitief Pringlebaai voorstel vir 'n lekker vakansie. Dit is reg geleë sou jy ook na die dorpies om jou wou ry."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
At the Beach"A bit far from the town but the shop at the resort is well-stocked. Also in the resort is an emergency help which was useful during our stay as 1 of the group got ill and needed medication. It's a peaceful little community. Perfect place to switch off and relax."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Dit is die mooiste plek om te gaan reis."
"Hou van die groenigheid en dat boorde van naby ervaar kan word. Restaurante bedien ook kos van gehalte."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Mooi dorpie, besig om baie uit te brei. Naby aan baie vermaaklikhede."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisant 80"Hermanus is asemrowend. Daar is heerlike doen-dinge. Die strande is skoon en veilig. Die water is koud, maar nie vir tieners nie."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Laughing Waters Farm"Stanford is 'n prentjiemooi dorpie met verskeie oulike restaurante. Birkenhead Brewery se bier en kos is heerlik en La Trattoria, 'n Italiaanse restaurant, moet beslis ook besoek word. Egret & the Owl Book Café het 'n ongelooflike versameling tweedehandse boeke en bedien fantastiese koffie. Die OK op die dorp het meeste van die goed wat 'n mens kan nodig kry."