Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Vishuis"Hermanus het wonderlike besienswaardighede en restaurante en die walvisse was baie spesiaal! "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Wonderlike kusdorp met unieke Weskus-atmosfeer!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Azzaria's"Mal oor Struisbaai, die lang strand en die lekker eetplekke."
"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"Has a very nice restaurant called De Poskantoor. It's a small town only accessible by gravel roads (nice ones)."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Het al 3 keer in 2021 besoek afgelê. Hemel op aarde. "
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Forever Blue"Mense van St Helenabaai is baie hulpsaam en vriendelik. Dorp self ook mooi skoon. Baie plekke om te besoek in en rondom."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Pragtige dorp in die wynland. Definitief 'n besoek werd."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tweede Wind"Baie mooi en netjiese dorp met baie om te sien in die omgewing."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender Manor Guest Lodge"Mense van Hermanus kan beslis trots wees op hul dorp en hoe dit bestuur word. Ons was baie aangenaam verras oor hoe skoon, netjies en veilig dit is. Oral op die rotspaadjies was sekuriteitsmanne te sien en vrouens kon alleen stap/hardloop sonder probleme. Die natuurskoon is wonderlik en die restaurante en ander dienste oral in Hermanus was 'n plesier om te beleef. Dankie Hermanus en sy mense - ek wens ek kon daar woon!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Quiet little weekend getaway."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Die plaaslike bevolking kan met tye baie veeleisend wees en vat nie nee vir 'n antwoord nie. Die hoeveelheid klein kindertjies wat skulpie-kuns verkoop en bedel is nogal kommerwekkend."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Ideal as a base to travel around the area."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seehuis"Hermanus is 'n uitstekende vakansieplek. Ek het gewerk in die Hemel-en-aarde by 'n wynkelder. Ek het dit geniet. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"Clean, friendly and relaxed town. Good food, great service and plenty of stunning wines to enjoy. Loved our stay in Robertson."