Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.

Velddrif, Escape From Cape Town

Faodail Guest House

"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."

Hermanus, Escape From Cape Town

Sandbaai Strandhuis

"Dis 'n ongelooflike dorp om af te koel."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Vindoux Guest Farm & Spa

"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."

Greyton, Escape From Cape Town

Mount Grace Country House

"Greyton is absolutely delightful."

St Helena Bay, Escape From Cape Town

The Tiki Hut

"Kort net 'n klein klerewinkel."

Hermanus, Escape From Cape Town

123 Hermanus Beach Club

"Dit is 'n pragtige dorp en omgewing."

Velddrif, Escape From Cape Town

Faodail Guest House

"Het die kuierplekke geniet. Rustige plekkie."

Struisbaai, Escape From Cape Town

StruisVogel

"Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou."

Onrus, Escape From Cape Town

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see."

Betty's Bay, Escape From Cape Town

Bergroos

"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."

Velddrif, Escape From Cape Town

Harbour Lights

"Very nice 'sleepy hollow' as a breakaway."

Robertson, Escape From Cape Town

On the 18th

"Die gholfbaan is uitstekend en baie lekker eetplekke."

Greyton, Escape From Cape Town

Via's B&B

"Greyton is net die BESTE DORP om te besoek. Ons kom al meer as 40 jaar daar."

Worcester, Escape From Cape Town

Summerhill Guest Farm

"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."

Witsand, Escape From Cape Town

Barnacles

"Wanneer jy rus en vrede vir jou siel soek, is Witsand die plek om te wees. Moenie inkopiesentrums of groot winkels verwag nie. Seesand en sonskyn is volop om te geniet."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Op die vakansiedag was daar baie min besienswaardighede oop of beskikbaar."

Witsand, Escape From Cape Town

Barnacles

"Witsand is 'n hengelparadys en stappers en fietsryers sowel as watersportliefhebbers kan hulle behoorlik gate uit geniet!"

Caledon, Escape From Cape Town

Kelkiewyn Guesthouse

"Caledon is 'n rustige dorpie vir 'n lekker kuier of 'n lekker rustige naweek met vriende."

Barrydale, Escape From Cape Town

The Karoo Moon House & Cottage

"Interessante dorpie. Ongelukkig was baie plekkies toe tydens die paasnaweek."

Paternoster, Escape From Cape Town

Sea Shack

"Die dorp brei vinnig uit en restaurante is heelwat duurder as bv. St. Helena, maar dit bly steeds lekker in Paternoster."

Greyton, Escape From Cape Town

Via's B&B

"Very quiet due to Covid."

Struisbaai, Escape From Cape Town

The Gift

"Clean. Very nice town."

Hermanus, Escape From Cape Town

Dolphin Apartments

"Any travelers dream place lots to see."

Bredasdorp, Escape From Cape Town

Carneddie Cottages

"Dorp is skoon en mense vriendelik."

Hermanus, Escape From Cape Town

60 on Flat

"Feels like another country, lovely place to visit. Friendly people."

Swellendam, Escape From Cape Town

Bergview Guesthouse Swellendam

"Baie netjiese dorp met historiese plekke. Goeie basis vir omligende dagtoere. Baie gesellige en gasvrye mense."

Page
Page 263 - Showing 7861 to 7890

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers