Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"This is a little gem in the area - love it!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Rustig en stil en `n plek om te ontspan en kop skoon te maak. Die baai met die hawe en die seevoels skep `n besondere lekker atmosfeer."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SeaKaya"We have been coming to Gansbaai from Johannesburg for over 10 years and have seen changes in the town and the beach, but we are never disappointed."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Lekker veilig, mens-mense kry jy hier. Vars vis en interessanthede is volop. Trots Suid-Afrikaans."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Maak tyd vir hierdie pragtige dorp. Draai af van R63 en ry in Bathstraat. Parkeer, loop rond en besoek die plattelandse winkels en eetplekke. Beslis die moeite werd."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"A lovely spot close to Cape Town with a beautiful beach, nice restaurants and good facilities."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rus en Vrede"Vis en tjips by the Fish Lady as jy ‘n wegneemete op die strand wil geniet of Blue Goose as jy iets meer formeel wil geniet. Albei se kwaliteit en diens is puik. Walkerbaai Natuurreservaat is absoluut pragtig."
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guest Cottage"Ek is oorspronklik van Robertson. Ek sal altyd mense verwys na Robertson toe omdat ek weet dat dit 'n verskriklike mooi plek is, en mense van buite dit altyd sal geniet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Die beach buggy trip saam met Deon was 'n wenner."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Pragtige eenvoud binne die rooibostee-wêreld en Sederberge, met verrassende historiese geboue en huise wat die hartklop van die dorp vorm en jou met nostalgie vul vir 'n weer-kuier!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Skyhouse on Clarence"Betty's Bay is a very peaceful place to get away. Surrounded by a fresh sea breeze and nature. Also 24/7 security patrol. A great vacation place."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Best place to go swim or braai. If you love nature it's for you. Fishing and nice places to see and camp."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Arniston het net bietjie min naby winkels vir ligte aankope soos hout ens. Oor die algemeen baie goed."
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"We love Hermanus. There are so many activities to do and most places are dog friendly so our mini schnauzers can join us at the markets, restaurants and wonderful hikes and walks. You can't go wrong with this as your destination!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Duinerosie"Dwarskersbos was nog altyd 1 van ons gunstelinge. Rustige, veilige dorpie. ’n Móét besoek plekkie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Next time we will stay longer to really tour Hermanus!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"I'll definitely recommend to family and friends."