Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
"Ons sal beslis weer by Agulhas/Struisbaai tuis gaan. Die Shipwreck Museum op Bredasdorp is 'n moet om die area beter te waardeer."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis Collection"Langebaan itself is a very quiet town. Not much going on but it makes for a very relaxing holiday destination."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Country Cottages"Wil daar aftree. Mal oor die dorpie en ligging. Sal weer besoek."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is beautiful! Wens ek kon permanent bly!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
33 Berg Self-Catering"Mooi dorp. Interessante NG Kerk in die dorp - veral die kerk se kloktoring. Lekker sop geëet oorkant die kerk by The Old Gaol."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Log Home"Almal baie vriendelik, almal groet. Baie mooi, rustige plek, mooi natuurskoon, vir ure en ure langs die strand afgestap. "
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Heerlik om die wynplase en oulike dorpies soos Rawsonville te besoek. Uitmuntende berge. Oulike padstalle. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Wonderlike, baie geskiedkundige plek, die moeite werd om te verken deur die dag en historiese verblyf te soek vir die aand."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Die Rawsonville omgewing is baie mooi met heelwat kelders en restaurante wat besoek aangenaam maak."
"Tulbacgh is 'n pragtige dorp, omring deur berge, en het 'n ryke en interessante geskiedenis. Die mense het ek baie gaaf, vriendelik en behulpsaam gevind. Afgesien van die pragtige natuurskoon, is hier pragtige, ou geboue om te besigtig; asook 'n wye verskeidenheid besondere plekke om te besoek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Lichtenstein"Swellendam is 'n juweel vir toeriste wat 'n stil, netjiese, maar tog interessante dorpie in die Overberg soek. Daar is uiteenlopende interessanthede en aktiwiteite in en buite die dorp. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Mountain Farm Lodge"Ons sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!"
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
16 Perlemoendraai Beach House"Jacobsbaai is stunning en lekker rustig. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"It is very beautiful place I would definitely return to and explore more. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aviento Guesthouse"Die mooiste plekkie tussen die berge, met die lekkerste pizza's by Woodpecker."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Franschhoek Country Cottages"Bied die toeris werklik baie. Natuurskoon, kuns, wyn, heerlike restaurante."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"Mense in Bredasdorp baie beleefd en vriendelik. Dorpie skoon en netjies."