Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Salve"Die area is baie sentraal geleë en naby aan winkelsentrums en restaurante."
Kroondal, Ontsnap Uit Johannesburg
Adem Guest Farm"Lekker plaas atmosfeer. Baie vriendelike diens. Veilig. Hulpvaardig."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Daar is iets vir almal om te doen en te sien. "
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Chateau Vue Guesthouse"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Too hot, but a great place to visit, will sure come back for more."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Schoemanshof"We enjoyed watching the 2015 World Cup rugby semi-final at Mikes kitchen in Potch."
Oude Dorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Oudrift Riverside Lodge"Anderland is 'n besonderse trou venue! Enige bruidspaar se droom! "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie lekker en die moeite werd, wonderlike ervaring in en om die dorp, heerlike eetplekke en mooi winkels."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Parys met al sy antieke- en kunswinkels is 'n belewenis. Woensdae tot Sondae 2nm beste tye. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie oulike plek om te kuier en ontspan, baie lekker op die rivier gewees ook."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Petronella Guest House"Bethlehem kan meer bemark word aangesien dit net 36km vanaf Clarens is, en dit baie meer bekostigbaar is as in Clarens. Dit het sy eie bekoring met 'n pragtige natuurskoon. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Lekker baie kwekerye en plekkies om te snuffel!"