Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ganief G. - 27th September 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Die weer was uitstekend.
Elaine H. - 27th September 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Pragtige, stil juweel.
Jani F. - 27th September 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie lekker dorp. Was redelik maklik om sekere paaie te kry, maar van dit is maar versteek.
Mariaan B. - 27th September 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Mal oor die plekkie.
Esther S. - 26th September 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek.
Edward P. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lieflike dorp.
Riana D. - 26th September 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het.
Gerrida B. - 26th September 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful!
Elsie B. - 26th September 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mooi skoon dorp met vriendelike mense en interessante plekke om te besoek.
Abrie L. - 26th September 2017
staying in Hoekwil, Tuinroete
Die Spar bied 'n uitstekende voorraad van enige iets wat nodig mag wees; dit is dus nie nodig om in George alles te koop nie. Ons was oor 'n langnaweek daar, die broodrolletjies en brood was net uitverkoop. Daar is ook baie interessante eetplekkies al met die hoofstraat af.
Pierre M. - 26th September 2017
staying in Uniondale, Tuinroete
Peaceful and quiet.
Ilze V. - 26th September 2017
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Stunning little town!
Heinrich B. - 26th September 2017
staying in Kareedouw, Tuinroete
Die mense in die dorp is baie vriendelik, asook die petroljoggies by die vulstasie oorkant. Al te lekker.
Buks O. - 26th September 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Fantasties.
Johan S. - 26th September 2017
staying in George, Tuinroete
Tyd was te min om by als uit te kom, maar sal beslis volgende keer langer bly om die mooi dorp beter te leer ken.
Ken H. - 26th September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Just the right place to use as a basis when you want to explore the beauty of the Karoo or it's an amazing place for a tranquil break.
John G. - 26th September 2017
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Perfect place for peace and quiet in a small village. The beach is huge (no lifeguards on duty - maybe there are during peak seasons). Well away from the rat race and excellent cellphone reception. No houses have walls or electric fences.
Nick F. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
'n Fantastiese plek! Ek will weer daar kuier.
Hettie D. - 26th September 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Very friendly place to be.
Soné C. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Beautiful place with so much to do.
Andrew C. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
My home town forever!
Alexi D. - 26th September 2017
staying in George, Tuinroete
George word baie netjies gehou en dit is 'n stunning plek!
Izanda S. - 26th September 2017
staying in Stilbaai, Tuinroete
It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature.
Odette J. - 26th September 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Dit is pragtige rustige see dorpie en mens kan lekker uitrus daar.
Dianne R. - 26th September 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is 'n rustige area, mooi skoon en veilig.
John & Tersia W. - 25th September 2017
staying in Blanco, Tuinroete
Te veel bedelaars by winkels.
Linus V. - 25th September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Puik, lekker rustig. Ek glo minder misdaad as op Oudtshoorn.
Pierre M. - 25th September 2017
staying in Baviaanskloof Ingang, Tuinroete
Lekker basis vir besoek aan die kloof.
Hesre B. - 25th September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige dorpie met baie toerisme potensiaal!
Pierre M. - 25th September 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Heerlik! Pragtig!
Elmarie S. - 24th September 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is n klein dorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Carin V. - 23rd September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige dorpie met vele bedrywighede in die onmiddellike omgewing. Meiringspoort is asemrowend mooi en die publieke badkamers is pynlik skoon en netjies. 1ste klas toeriste-aantreklikheid.
George J. - 23rd September 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
'n Lekker afpakplek.
Tobie H. - 23rd September 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!
Amanda E. - 22nd September 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oulike dorpie, die strate is net 'n bietjie sleg!
Elize K. - 21st September 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons gesin kuier graag in die Mosselbaai/Hartenbos omgewing. Dis ons nommer een keuse vir 'n vakansiebestemming!
Reynier S. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Dit lyk na 'n rustige en veilige buurt.
Jan J. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Rustige area en naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai.
Ida N. - 20th September 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Beautiful, quiet destination.
Cecile D. - 20th September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za