Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Marlene K. - 23rd August 2016
staying in George, Tuinroete
Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!
Werner V. - 22nd August 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie mooi. Rustig.
Keith F. - 22nd August 2016
staying in George, Tuinroete
George is baie skoon en sentraal.
Leonie L. - 21st August 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtig.
Lesley-ann A. - 20th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Loved Cango Caves and karuso.
Corlia G. - 18th August 2016
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Jongensfontein is een van ons gunsteling vakansiebestemmings.
Irine H. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Sal definitief weer hier kom oorbly. Baie ontwikkel en toeristevriendelik.
Marza V. - 18th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Altyd lekker om daar te kom. Baie mooi omgewing met baie interessante plekke in en om die dorp.
Marina S. - 18th August 2016
staying in Reebok, Tuinroete
Dit is 'n geskiedkundige plek, en verseker 'n plek om te besoek.
Conrie C. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is pragtig, maar kyk waar jy bly.
Rosie S. - 18th August 2016
staying in Danabaai, Tuinroete
Quiet but beautiful little town with beautiful beaches and access to hiking routes.
Pieter C. - 18th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Siestog, van die strate lyk soos ploeglande sonder 'n stukkie teer! Ons indruk is dat die dorp swaar kry.
Stefanie S. - 18th August 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Altyd 'n lekker plek om te gaan vakansie hou, maar bietjie ver van Kaapstad vir 'n naweek-wegbreek.
Salomé M. - 16th August 2016
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Wonderskoon!
Ursula S. - 16th August 2016
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Ons probeer altyd in Thesens Island boek, as ons Knysna toe gaan. Die sekuriteit en ligging is ideaal.
Barbara O. - 15th August 2016
staying in Voorbaai, Tuinroete
Lovely, peaceful holiday destination!
Teresa B. - 15th August 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Was baie lekker. Mense is vreeslik behulpsaam. Ons het baie plekke besoek en is baie tevrede. Ons beplan om volgende jaar terug te gaan.
Petrus B. - 15th August 2016
staying in Wildernis, Tuinroete
Wonderlike en pragtige omgewing en dorp met vriendelike mense.
Flip C. - 15th August 2016
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Goeie ligging om te ontspan en die Tsitsikamma te beleef. Goeie keuse vir natuurliefhebbers.
Jean O. - 15th August 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Wonderlike plek. Die wind kan soms lastig wees.
Mervyn T. - 14th August 2016
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Great place to live.
Pieter V. - 14th August 2016
staying in Albertinia, Tuinroete
Die omgewing bied meer as verwag.
Ilse V. - 14th August 2016
staying in Glentana, Tuinroete
Pragtige strand wat baie toeganklik is.
Marijke W. - 14th August 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar.
Schalk H. - 14th August 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lê.
Christa S. - 13th August 2016
staying in Reebok, Tuinroete
Daar is nie goeie restaurante naby nie.
Arina B. - 13th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Natuurlik duur vir Suid-Afrikaners om plekke te besoek.
Christeleen L. - 12th August 2016
staying in Reebok, Tuinroete
Reebok as bestemming bied soveel rustigheid en die pragtige natuur. 'n Regte Kaapse see reuk van fynbos.
Lynette E. - 12th August 2016
staying in Knysna, Tuinroete
Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie.
Marian K. - 11th August 2016
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is pragtig, 'n stukkie van my hart het tien jaar gelede daar agtergebly toe ek weg is daar. 'n Pragtige uitsig vanaf "Cloud 9" en 'n rit daarheen is beslis die moeite werd. Die "Wild Oats Market" op 'n Saterdagoggend is ook iets wat nie gemis moet word nie.
Elydia B. - 11th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het nie tyd in Oudtshoorn deurgebring nie. Onbekend aan die toeristebestemming.
Sharon R. - 10th August 2016
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Knysna CBD always a pleasure...
Christopher S. - 8th August 2016
staying in Sedgefield, Tuinroete
Fantastic place for family holidays.
Salomé V. - 8th August 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Riversdal se mense is gasvry en vriendelik. Ons het onmiddellik tuis gevoel.
Monique S. - 6th August 2016
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Great area with lot's to do!
C.e. Stalpers A. - 5th August 2016
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
We went to the Cango caves, this was a great moment.
J.t S. - 5th August 2016
staying in Witsand, Tuinroete
Baie lekker plek as jy wil gaan rus en bietjie ontspan!
Stoney S. - 4th August 2016
staying in Riversdal, Tuinroete
Die dorp in geheel kan doen met 'n goeie skoonmaak.
Roseline L. - 2nd August 2016
staying in Voorbaai, Tuinroete
Voorbaai is goeie toeristebestemming - die see/strand is rustig en skoon. Mense is vriendelik.
Erica E. - 2nd August 2016
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dis ons Hartsvakansieplek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za