Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.

Oudtshoorn, Garden Route

Old Mill Lodge & Restaurant

"Ons wou graag ons hare laat sny, maar geen ordenlike plek beskikbaar nie. Dit was vrek warm. Saterdae kan 'n mens nie beweeg in die strate nie."

The Crags, Garden Route

Sweetwater Farm

"Die plekke maak vroeg toe en opsies is min. Blyplekke moet saamwerk om die omgewing te bemark. Die grondpaaie is uiters swak."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Stilbaai beskik oor alle noodsaaklike besighede en dan ook 'n paar wonderlike inkopiebederwe. Die dorp word baie mooi onderhou."

Plettenberg Bay, Garden Route

Ocean Pearl

"Great beaches. Top Blue Flag beaches in the country."

Knysna, Garden Route

Papillon Bleu

"Knysna is a perfect place for holiday. We will go again soon."

Garden Route

Die Beloofde Land

"Dis die mooiste deel van ons land!"

Knysna, Garden Route

Brenton on Sea Cottages

"Lekker "gewone" winkels, ook boekwinkels en baie goeie eetplekke. Natuurlik is die natuurskoon 'n pluspunt. Knysna se mense se vriendelik en hulpvaardig. Ek voel tuis daar."

Still Bay, Garden Route

Stroois

"Fabulous quiet beaches, warm water, rock pools, hikes, lots of wildlife and local attractions."

Still Bay, Garden Route

Beach Castle

"Stilbaai is 'n pragtige dorpie. Skoon en netjies. Die inwoners is vriendelik en ons was ook baie beïndruk met die vriendelike Afrikaanssprekende inwoners."

Plettenberg Bay, Garden Route

Ocean Pearl

"Baie mooi dorp en omgewing. Heelwat om te doen in die area."

Mossel Bay, Garden Route

24B Kruger

"Nog nie bekend met al die tipe ontspanning behalwe strande nie."

Oudtshoorn, Garden Route

Stay @ Gracios

"Wees voorberei op baie warm en droë dae in die somer."

Mossel Bay, Garden Route

Jollie Patrollie

"Lieflikste dorp en vriendelike mense. "

Nature's Valley, Garden Route

The Wood B&B

"Ongelooflike mooi deel van ons land."

Mossel Bay, Garden Route

La Palma C12

"Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam."

Garden Route

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Van die mooiste kuslyne wat daar is."

George, Garden Route

42 On Adderley

"Wat 'n wonderlike dorp!"

Oudtshoorn, Garden Route

Klein Afrika Wegbreek

"Die Klein Karoo is die beste plek."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Puik bestemming vir 'n seevakansie."

Mossel Bay, Garden Route

De Branders Nr 48

"Pragtige vakansiedorp wat baie skoon en veilig is."

Knysna, Garden Route

Brenton Bushbuck Lookout

"Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer."

Knysna, Garden Route

Estuary Rest

"Baie mal oor Knysna, daardie plantegroei, weer en sommer alles. Onverbeterlik."

Wilderness, Garden Route

Farmhouse and Loft

"Goeie restaurante met alles wat nodig is vir 'n week se vakansie sonder om George toe te moet gaan."

George, Garden Route

Happi Nes

"Fantastiese, veilige en rustige dorp waar alles nog werk! Hou so aan George!"

Mossel Bay, Garden Route

CBS Accommodation

"Restaurante maak te vroeg toe."

Page
Page 184 - Showing 5491 to 5520
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers