Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Heerlik en rustig in teenstelling met die kommersiële stranddorpe."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Baie netjiese area en georganiseerd."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is ’n lekker plek om te gaan ontspan."

Mosselbaai, Tuinroete

Dupagi Self-catering Unit

"Sal enige tyd weer teruggaan."

Knysna, Tuinroete

65 Brenton Park

"Always visit Mario's for the best pastas and pizzas."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Gaan beslis daar aftree. Stilbaai hier kom ons."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Nog altyd een van my gunsteling plekke!"

George, Tuinroete

Tehillah Guest House

"Die weer was nie vir my lekker nie, ek het die warm Boland gemis, maar ek het aangepas. Ek wou graag swem maar dis te koud. George is ’n mooi plek en ek sal weer vakansie daar wil hou, sal net beter beplan wat om te doen."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee Block 2

"Verkeer is ’n nagmerrie!"

Mosselbaai, Tuinroete

26 on Winburg

"Goeie plek vir vakansie hou."

Witsand, Tuinroete

The Beach Flat

"Beautiful beaches!"

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 9

"Goeie bestemming met vele opsies om jou vakansie te geniet."

George, Tuinroete

Dutton's Cove Guesthouse

"Ongelooflike pragtige landskap."

George, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek verkies kleiner, rustige plekke."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Sedgefield is 'n heerlike dorpie met 'n goeie samehorigheidsgevoel en fantastiese weer. Myoli is een van die mooiste strande wat ek nog gesien het. Daar is egter twee dinge wat kommer wek, die een is die toenemende kriminele element en die ander is dat daar tekens is van verval soos byvoorbeeld die strate in die dorp."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Self-catering Traditional Cottage

"Kom gereeld daar en geniet dit verskriklik."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Goeie fasiliteite en die see is ’n bonus!"

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"Pragtige ongerepte natuur met unieke oorslaap- en eetplekkies."

Knysna, Tuinroete

Founders Keepers - Leisure Isle

"Baie mooi natuurskoon, met baie aktiwiteite om te doen."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"Kabeljoue is nie so volop soos wat almal praat nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Dias Vakansieverblyf

"Mosselbaai is my gunsteling-vakansiedorp!"

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"Dit het baie verander en duur geword."

Witsand, Tuinroete

Seehuisie

"Baie mooi en lekker strand vir kinders, swempoel is gerieflik vir kinders."

Witsand, Tuinroete

The Kaiha

"Spasie is die beste eetplek wat daar sekerlik is, love die plekkie."

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Uitstekende plekkie om as basis vir Suid-Kaap te gebruik."

Mosselbaai, Tuinroete

Seaview Lodge

"Lekker vakansieplekkie."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Het die wine tasting by Boplaas, Klein Brak baie geniet en het lekker ete gehad by Klipheuwel."

Blad
Blad 183 - Wys 5461 tot 5490
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang