Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Ons het die lieflike kortpad na De Rust gery. Oulike dorpie om deur te snuffel."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Villa @ Diaz Beach

"Nice quiet area, close to beach and shops."

Mosselbaai, Tuinroete

Sterretjie

"Baie vriendelike dorp."

Tuinroete

Gourikwa Reserve

"Dit bly maar vir my 'n pragtige deel van ons land. Stormsrivier, die dorpie, was 'n aangename verrassing. Weggesteek, maar doen gerus die moeite en draai daar in. Ek was vir die eerste keer in Jeffreysbaai. Heerlik gekuier en die heerlikste wafels geëet! Gouritsmond was ook een van die plekke waar ek nog nooit was nie. Ons het Gouritsmond toe gery en heerlik gekuier daar. Daar is beslis plekke waar ek nog nooit was nie. Die Tuinroete gaan baie meer van my sien!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Berluda Farmhouse and Cottages

"Ons het al verskeie male in die omgewing gebly - en is mal daaroor om die Swartbergpas te ry - dit is net 'n ongelooflike belewenis om daardeur te ry. Natuurskoon soos min! "

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Beste plekkie om ietsie te eet is by The Village Trading Post. Vriendelike diens en lekker kos."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Ons hou baie van Witsand en sal graag wil teruggaan vir 'n langer tydperk."

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"Pragtige dorp en 'n munisipaliteit wat weet wat hul doen. Skoon en veilig. "

Paradys, Tuinroete

Estuary Rest

"Lieflike rustige area met mooi plantegroei."

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Ons kom al vir die afgelope 4 jaar op gereelde basis na Sedgefield. Baie lekker sentraal en ons hou van die rustigheid en omgewing."

Witsand, Tuinroete

Joune

"Ideale plek om jou batterye te herlaai."

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"'n Skoon, interessante en vriendelike dorp. Moenie net deurry nie, spandeer 'n paar nagte en verken en geniet die dorp."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"Witsand is 'n heerlike juweeltjie. Pragtige strande waar mens heerlik kan loop en skulpe optel. Ek het nog nooit sulke hope skulpe op 'n strand sien lê nie. Visvang is nie my passie nie, maar duidelik is dit ook die plek daarvoor as jy daarvan hou nie. Daar is al die geriewe wat jy sou verwag, maar dit voel nie kommersieel nie. Dit maak dit 'n plus punt aangesien dit mos juis is waar mens wil rus as jy wil wegkom van daaglikse stresse. Pragtige, skoon omgewing. Lekker vakansieplek. Lekker blyplek as jy sommer net wil wegkom en maak asof jy in die paradys lewe."

Boggomsbaai, Tuinroete

Rus & Herlaai

"Rus vir die siel met eindelose strande."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Unit 80

"Boomryke plek. My bewonder aan die natuur. Die mense behandel jou met soveel respek."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Pragtige dorp en mal oor George."

Sedgefield, Tuinroete

40 Montage Village

"Cute, small town, has everything you need. Close to Knysna. "

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Wag-'n-Bietjie

"'n Pragtige bestemming. Die enigste probleem is dat die swemstrand relatief ver van Stilbaai-Wes is. "

Gouritsmond, Tuinroete

Pik ’n Wyn

"Gourits is 'n baie lekker plek om vakansie te hou dis lekker stil. Die meeste van die goed wat 'n mense nodig het is beskikbaar in die dorp."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Goeie wegbreek vir families."

Tergniet, Tuinroete

Beker Loop Oor

"Veilige plek en hondvriendelik!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Greeff Cottages

"Ons was al voorheen daar, maar dit bly lekker en die mense is warm en vriendelik."

The Island, Tuinroete

Sedge Cottage

"It is a very quiet, peaceful and safe place to visit."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Ek is absoluut verlief op die dorp en gaan dit beslis weer besoek."

Santosbaai, Tuinroete

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

"Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek."

Blad
Blad 219 - Wys 6541 tot 6570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang