Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Heroldsbaai, Tuinroete

Oppiesee Jan se Plek

"Heroldsbaai is 'n baie lekker dorpie en die lekkerste strand. Naby baie om te doen."

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"Dit is 'n pragtige stil dorpie. Heerlike wegbreek van die stad se gewoel en geraas. Plekkie vir 'n luilekker vakansie."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Ons het alles rondom Plettenbergbaai besoek. Die olifantpark, Robberg,wolwe, Birds of Eden, die roofvoëls, ape. Daar is so ontsettend baie om te doen. Kan dit net aanbeveel."

Tuinroete

Eagle's Nest

"Dis 'n gereelde besoek vir ons, partykeer meer as 1 keer 'n jaar."

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"Skoon dorp met vriendelike mense, baie dinge om te doen."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Beach Castle

"Pragtige vakansiebestemming."

Wildernis, Tuinroete

Beach Villa Wilderness

"Lekker atmosfeer, pragtige strande en eetplekke."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Een van die beste vakansieoorde in Suid-Afrika!"

Heidelberg, Tuinroete

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Baie vriendelike dorp en baie besienswaardighede, redelike akkommodasie."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"A delightful little village. The beach and river were very clean. The people were all very friendly."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Brilliant and friendly people."

Knysna, Tuinroete

Bergsig B&B Knysna

"Ons het spesifiek gekom om die R339 te ry deur die Diepwalle deel van die woud en dan oor die Prins Alfredpas te gaan. Dit was 'n belewenis."

Hartenbos, Tuinroete

15 Katjiepiering Avenue

"Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries."

Hartenbos, Tuinroete

Lagoonette

"Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek."

Heatherlands, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het. "

Reebok, Tuinroete

83 on Robertson

"Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area."

Knysna, Tuinroete

Knysna Quays Accommodation

"Lovely place nice and peaceful great to relax everything was exceptional, food was great."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Witsand is die beste plek vir enige hengelaar wat sy kennis wil kom toets, maar ook die beste plek om net 'n rustige wegbreek te geniet en met die besondere vriendelike inwoners te gesels en die beeldskone natuur te aanskou. "

Glentana, Tuinroete

Amelia's by the Sea

"Amelia's het 'n puik ligging in Glentana. Ons het die see-uitsig baie geniet."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Wonderlike, asemrowende vakansieplek."

Heroldsbaai, Tuinroete

Danke Ma

"Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek. "

Tergniet, Tuinroete

See en Berg Rusplek

"Nie die grootste toeristebestemming in die land nie, maar baie lekker rustig, veilig en naby aan Mosselbaai en George. Definitief 'n goeie keuse as jy uit die stad wil bly, tog naby die see en ander besienswaardighede."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"The Cango Caves are a must-see, as is the Swartberg Pass!"

Mosselbaai, Tuinroete

Ilita Lodge

"Heerlike vakansiedorp met heerlike klimaat."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

65 Brenton Park

"Wens net ek kon meer die plek besoek het."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Platdak Selfsorgeenheid

"Wees net bewus van eetplekke se besigheidsure. "

Blad
Blad 229 - Wys 6841 tot 6870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang