Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 745 resensies.
"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."
Marina Martinique, Jeffreysbaai
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
"Wavecrest is naby Jeffreysbaai se strande, asook naby die sentrale dorp. Dit is 'n mooi woongebied en is stil."
Marina Martinique, Jeffreysbaai
Marina Martinique B&B"Dit is nie te duur vir die gehalte nie. Ek stuur my kinders ook nou vir hul honeymoon soontoe. Miskien jammer dat daar nie 'n ander roete daarna toe is nie. Sou beter gewees het as daar 'n roete langs die see was na Marina Martinique. As mens op vakansie is, wil jy nie verby plakkershutte ry na jou bestemming nie."
"Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around."
"Naby genoeg om binne 'n paar minute se ry, by al die hoof aantreklikhede en restaurante te wees."