Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Rustige, welkome oornagplek. Vriendelike diens oral waar ons aangedoen het. "

Fraserburg, Karoo

Klipheuvels Guest Farm

"We were passing through on our way to Sutherland."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Baie unieke omgewing, oase in die woestyn. "

Karoo

Eco Karoo Mountain Lodge

"Die sterre was uitsonderlik!"

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"As jy in die platteland wil oorbly of uitspan, dan moet jy verwag dit is nie 5-ster nie, maar weet dit is 10-ster sielsrus."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Small Hotel

"Baie bedelaars, wees maar versigtig. Hoofstraat raserig in die aand. "

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Mens is dom as jy by hierdie streek verbyjaag sonder om oor te bly. "

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"Goeie ontbyt by Kapoet Koffiewinkel. "

Karoo

Travalia Guest Farm

"Baie gasvrye mense. "

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Sleepy little one-horse town; like Loxton."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dis vir ons slegs 'n oornagdorpie."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Oulike, plattelandse dorpie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Stone Haven at Nieu Bethesda

"We really enjoyed our stay. Lovely community."

Prins Albert, Karoo

Lekkerus

"'n Baie interresante dorp met baie te doen vir die toeriste. 'n Besoek aan die plaaslike wynkelder, Fernskloof, is hoogs aan te beveel. Die verskeie eetplekkies is ook iets om te verken."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Te kort om enige sinvolle kommentaar te lewer, maar die interessante vertellings van die dorp en die omgewing regverdig 'n tweede besoek. Die NG-kerk is 'n besonderse imposante gebou met 'n kleurryke geskiedenis. Hierbewens is Merweville as dorp goed versorg, baie netjies en skoon. Terloops, nou baie toeganklik vanaf die N1 nadat die dorp met 'n goeie teerpad verbind is."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"As my first overnight stay, I was pleasantly surprised by availability of good quality and reasonably-priced accommodation."

Loxton, Karoo

Biesiespoort Gasteplaas

"Vriendelike mense oral."

De Rust, Karoo

6 On Burger Street

"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Gariepdam omgewing die beste vir vakansiegangers of net 1 nag-oorslapers. Sal aanbeveel vir elkeen wat daar verby ry."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Die uitsig oor die dam is ongelooflik mooi. Die klein dorpie se mense is vriendelik en behulpsaam en dit was vir ons 'n wonderlike belewenis en ondervinding."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"There is an excellent restaurant in town that will satisfy all needs."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Rustige atmosfeer. Koue winter."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Prins Albert is 'n plek waar 'n mens dae lank kan kuier by al die eetplekke en winkeltjies."

Loxton, Karoo

Pear Tree

"Een van die min Karoo dorpies waar inwoners hul bes doen om nie die dorp te laat verval nie."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Excellent stayover/oasis in the Karoo."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Wens ek kon die kerk van binne sien. Labarint is pragtig by kerk."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Nie juis toeriste-aantreklik nie, maar wel 'n goeie oornagpunt."

Beaufort-Wes, Karoo

Mitat Gastehuis

"Dit is altyd lekker om in Beaufort-Wes oor te slaap en daar is baie om te doen indien jy tyd het."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Mooi plek. Slaap altyd in die dorpie oor as ons reis."

Blad
Blad 83 - Wys 2461 tot 2490
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang