Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 1638 resensies.
Anton O. - 8th May 2017
staying in Kloof, KwaZulu-Natal
Baie mooi, boomryke area en rustig en genoeg winkelsentrums in area.
J.m. (koos) G. - 6th May 2017
staying in Herrwood Park, KwaZulu-Natal
Baie stil en veilige omgewing.
Peter K. - 5th May 2017
staying in Sanlameer, KwaZulu-Natal
Puik bestemming met alles bymekaar wat 'n mens nodig het. Golfbaan in uitstekende toestand.
Keith W. - 5th May 2017
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Nice little town.
Thea D. - 5th May 2017
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Min restaurante is saans oop vir aandetes en die wat wel oop is, is lank voor die tyd bespreek. Dit bemoeilik sake as jy nie in 'n selfsorg-eenheid bly nie.
Penelope O. - 5th May 2017
staying in Umbilo, KwaZulu-Natal
Umbilo is a nice area, close to beach, shopping mall and has an good bus service.
Raymond L. - 4th May 2017
staying in Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
5 Star - and excellent value.
Trudi M. - 3rd May 2017
staying in Eshowe, KwaZulu-Natal
'n Voëlkykparadys, digby die Dlinza en ander woude en ±40km as 'n mens by die see (Mtunzini) wil uitkom.
Lizelle V. - 3rd May 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Pragtig in die herfsseisoen!
Felicity S. - 2nd May 2017
staying in Prestbury, KwaZulu-Natal
Still en rustige gebied.
Philip T. - 2nd May 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Underberg-omgewing is pragtig, dis regtig 'n baie mooi gedeelte van die land en die natuurskoon is asemrowend, die dorpie self bied alles wat n mens benodig. Sal definitief weer eendag teruggaan.
Lawrence H. - 1st May 2017
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Part of the midlands meander route worth traveling.
Tilla H. - 26th April 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
We love Underberg and surroundings. Beautiful, small town and very friendly people. We always have a lovely stay in and around Underberg.
Jackie B. - 21st April 2017
staying in Escombe, KwaZulu-Natal
Alles was vir ons perfek.
Albertus L. - 21st April 2017
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Ons het ons 5de Zipline gaan ry op 66 - wat 'n belewenis! Die mense in die dorp is vriendelik en gemaklik met toeriste. Heerlik deur die strate en winkeltjies geloop en net lekker gekuier. Die 2 watervalle was 'n belewenis. Groot dankie aan Howick.
Elrica N. - 21st April 2017
staying in Botha's Hill, KwaZulu-Natal
Lots of lovely little restaurants with delicious food!
Roland B. - 21st April 2017
staying in Botha's Hill, KwaZulu-Natal
Botha's Hill is 'n goeie area waar alles naby geleë is. Goeie restaurante en jy het nie nodig om ver te ry om noodsaaklikhede te bekom nie.
Rushda K. - 21st April 2017
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
Weather is great!
Andre Burger B. - 21st April 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Pragtige dorp.
Judith P. - 20th April 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Known the place for years. Nice and quiet. Very clean beaches
Piet U. - 20th April 2017
staying in Battlefields, KwaZulu-Natal
Puik.
Mariska K. - 18th April 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Baie skoon en hulpvaardige lewensredders by die strand.
Paul N. - 18th April 2017
staying in Westridge, KwaZulu-Natal
Baie sentraal en steeds uit die besige stad. Glenwood het ongelooflike restaurante binne 5 tot 10min te ry van hier af.
Christian V. - 16th April 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Asemrowend mooi! Lekker stil en rustig.
Suzette I. - 15th April 2017
staying in Hilton, KwaZulu-Natal
Gorgeous sights to see.
Donné V. - 15th April 2017
staying in Doon Heights, KwaZulu-Natal
Die Checkers-winkelsentrum is naby en baie goed toegerus vir alles wat ons wou aankoop. Daar is ook 'n Woolworths Food, drankwinkel, poskantoor en wegneemetes daar. By die hoofstrand, is daar ook die Splash waterglybane wat 'n treffer is vir die jongmense met lekker eetplekke ook daar.
Marie H. - 13th April 2017
staying in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Baie mooi plek.
Carin M. - 12th April 2017
staying in Estcourt, KwaZulu-Natal
Indien jy op die R600 ry is daar baie besienswaardighede.
Hayley B. - 10th April 2017
staying in Glen Ashley, KwaZulu-Natal
Mooi plek vir vakansie en goed geleë.
Gideon D. - 9th April 2017
staying in Mooi River, KwaZulu-Natal
Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek.
Jane F. - 6th April 2017
staying in Eshowe, KwaZulu-Natal
The forest is magical.
Cecilia V. - 6th April 2017
staying in Utrecht, KwaZulu-Natal
Die paaie is in 'n uiterste slegte kondisie.
Saafia K. - 5th April 2017
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
Hectic traffic but probably because I'm from a small town. Other than that, all perfect.
Keno R. - 5th April 2017
staying in Utrecht, KwaZulu-Natal
Lots of wildlife to see.
Louise P. - 5th April 2017
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
Winterton is 'n pragtige dorp en omgewing.
Gert C. - 1st April 2017
staying in Dundee, KwaZulu-Natal
Dundee uiters geskik vir besoeke en toere na die omgewing se historiese landmerke.
Carol T. - 1st April 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Would recommend The Ole Duck, which is nearby, for treats and lunches.
Rolanda O. - 31st March 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Die Sanipas is 'n moet.
Lenie H. - 30th March 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Warner Beach kort winkels en eetplekke.
Casper R. - 28th March 2017
staying in Glen Ashley, KwaZulu-Natal
Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za