Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Uvongo, KwaZulu-Natal

Jakaranda Woonstel 8

"Uvongo is ongelukkig nie meer wat dit was nie, dit sal my laaste keer wees om daarheen te gaan."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2513

"Baie rustige plek met alles in die area."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Springer Lodge

"I went there for business and I'm not sure about the leisure-related aspects of Richards bay."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Bella's B&B

"Wat 'n omgelooflike mooi skoon dorpie met 'n groot geskiedenis, was aangenaam verras."

Ballito, KwaZulu-Natal

Bermuda 202

"Ballito is fantasties, sal weer kom kuier."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Spindrift Guest House

"Very beautiful beach destination."

Ballito, KwaZulu-Natal

La Residence

"Ons het Ballito baie geniet. Die verblyf is ook binne loopafstand van die strand af."

Durban, KwaZulu-Natal

Loeriebos Bed and Breakfast

"Durban self is uiters besig, die stad is nie wat dit was nie, maar Westville is een van Durban se juwele."

Durban, KwaZulu-Natal

218 The Spinnaker

"A disappointing cityscape weekend for us."

Kokstad, KwaZulu-Natal

44 on Brownlee

"Die enigste groot probleem (soos ook maar in ander dele van die land in die landelike gebiede) is die verskriklik slegte toestand waarin die paaie is. Die R58 vanaf Matatiele na Kokstad is baie sleg en van Matatiele na Queenstown toe is daar weinig (of eerder glad nie) stilhouplekke wat aanbeveelbaar is nie. Dis nie 'n omgewing wat ons sommer weer sal besoek nie en bloot a.g.v. die bitter slegte toestand waarin die padnetwerk is."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Club Mykonos 2C

"Ons het dit buite seisoen geniet, maar ek dink dit kan nogal besig raak in hoë seisoen. Maar, dit bied alles wat jy graag wil hê."

Margate, KwaZulu-Natal

Kuta Beach 7

"Warm and friendly people place is beautiful."

Margate, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 76

"Very attractive and beautiful place."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Spindrift Guest House

"Please keep this a secret. It's a little gem off the beaten track."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Nottingham Road Hotel

"Dis puik, maar nie reg vir slaap op 'n Vrydagaand nie!"

Suidkus, KwaZulu-Natal

Log Cabin

"Mtwalume se strandgebied is prentjiemooi."

Suidkus, KwaZulu-Natal

Shangrila

"Baie oulike plekkies. See se water is heerlik. Die humiditeit en hitte is soms erg, dan help dit as die plekke lugverkoeling en/of swembaddens het."

Scottburgh, KwaZulu-Natal

2 Karlin Chalet on the Beach

"Die strand is fantasties. Met die sandbank wat daar is, kan jy met veiligheid in die water rondspeel hoog- en laagwater. En die rotspoele tydens laagwater is besonders met die vissies. Dit sal 'n groot verskil maak as die twee swembaddens op die hoofstrand herstel en gevul kan word."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Petra's Country Guest House

"Je kan van daaruit Bloedrivier bezoeken."

Durban, KwaZulu-Natal

Ridgesea Guest House

"Umhlanga is baie lekker. Durban is te besig."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

43 Sea Lodge

"Baia lekker en netjies"

Uvongo, KwaZulu-Natal

Du Bantry 8

"Pasop vir die graswalle wat see toe lei. Dit kan enkels breek. Daar kan gerus gekyk word om die strandareas meer bereikbaar te maak."

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Gecko Inn

"So-so, die pad na Gauteng is 'n nagmerrie."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Spindrift Guest House

"Baie veilig gevoel. Hulle Spar was gerieflik maar duur."

Durban, KwaZulu-Natal

Golf Course Boutique Guest House

"I stay in Durban but I was happy with everything, sometimes we go to Ballito, Umhlanga and Zinkwazi so Durban is a good place to travel to."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Mattaniah Akkommodasie

"I have lived in the area on and off for 15 years. The beach is beautiful and the people friendly."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang