Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.
"Ons het laat ingekom en vroeg gegaan maar jammer soos vele ander dorpe in ons land is die verval maar 'n seerpuntjie vir almal."
"Hoewel sekere geboue verwaarloos voorkom het dié dorp goeie toeriste-potensiaal met sy ryk geskiedenis, die pragtige verbyvloeiende Vaalrivier en sy vrugbare landelike omgewing!"
"If you are looking for peace, tranquility and a place to catch your breath in the Great Karoo, Loxton is the place. The tree lined streets are a beautiful feature of the area."
"A very reserved small town, refreshing and suitable for those who want to clear their mind from their daily busy schedule ."
"Colesberg is ideally located for an overnight stop en route to or from the Cape and has a valuable and interesting heritage that ought to be preserved."
"Undertones of racial tension and divide can still be felt in certain parts of Kakamas."
"Dis 'n pragtige dorpie waar die inwoners sommer self inspring en dinge netjies hou. Ons het lekker by die Rooi granaat middagete geniet."
"Pragtige skoon dorpie. Baie bly ons het dit uiteindelik besoek. Ver uit, maar verseker die moeite werd!"
"Fraserburg bied die ideale toerismebestemming aan diegene wat regtig die platteland wil ervaar."