Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse

"Hopetown is halfpad kaap toe. As dit nie daarvoor was nie was Hopetown hopeless!"

Herlear, Noord-Kaap

Padlangs

"Baie lekker naby aan dorp. "

McDougallsbaai, Noord-Kaap

SeaSide Self-Catering

"Mc Douglas Bay is a very nice and calm place. It is mostly nice if you just want a quite, relaxed getaway from home. I would definitely go there again in future. There is just one thing worrying me though. Port Nolloth as a whole should be a tourist hub for the whole of South Africa and the neighbouring countries, but the government isn't doing it any justice because there isn't much going on there. There's no development at all and it seems like a neglected town. The Northern Cape provincial government would be making a lot of money through tourism if it was investing on it. Port Nolloth needs development. "

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Lekker geëet by Innikraal!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Waarskynlik totaal onderbenut, en onderbemark! Maar dit is nie vir jou gemaksugtige reisiger, en mense wat die bling en aangeplakte vermaak, ens. soek nie! Dié plek is vir mense wat die wonder van die onopgesmukte eenvoud van die natuur verstaan en waardeer."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"As kind het ons een keer per jaar hierdeur gery. My kind was gaande oor die stil strate en my stadsvriende verstom. Die ou kerke, geboue en rustige lewe is die moeite werd om te bewonder en die skaapnek-pizza by JC's Pub die beste."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Vori-Klip Accommodation

"Daar is nie veel om te doen, meer vir mense wat rus en vrede vir hulle siel soek."

Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park

"Veilige en rustige area naby alle geriewe."

Calvinia, Noord-Kaap

Rebunie Self-catering

"Calvinia is 'n pragtige, skoon dorp wat baie winkels bied vir toeriste."

Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets

"Lekker restaurante! Veral Innikraal!"

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"There is a nice hotel where we went for supper."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Baie rustige dorpie, maar onthou daar is geen winkels, banke ens nie. Ideaal vir rustige oornagverblyf weg van die gewoel van 'n groter dorp."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Rustige plek en goed geleë tussen Kaapstad en Pretoria."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Gerieflik halfpad met lekker restaurante."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Pragtige en skoon dorp met vriendelike mense. Sal maklik daar aftree."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"Dit is baie ver en die pad soontoe is onrybaar sleg! Die Rooispinnekoprestaurant en Dop en Kreef-restaurant het lekker kos - alhoewel nie vars seekos nie, is die calamari combo heerlik."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Pragtige dorp! Warm hartlike mense!"

Askham, Noord-Kaap

Kalahari Sands Gastehuis

"We feel very sorry for the people that live there, because poverty and no work are very obvious."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Die grondpad is effens rof, maar die omgewing maak dit die moeite werd."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"'n Skoon, rustige dorp met lieflike natuurtonele. Die brug is baie indrukwekkend."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Rest-A-While

"It's a dry area considering we have just gone through winter season. The water tastes bad, better buy a litre or two from Spar across the road for tea or drinking."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

By die Baai

"'n Moet-sien-dorpie. Beste mense wat ek nog ontmoet het."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Alhoewel dit lyk soos 'n baie lekker verkendorpie is dit baie verwaarloos. Miskien in die toekoms - lyk of daar plek -lek opknappings aan die gebeur is - paaie is in 'n slegte toestand."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

De Swarte Mossel

"Hondeklipbaai is a lovely place and the sea was so blue that day we were there. "

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Dis 'n mooi klein dorpie vir oorslaap."

Blad
Blad 165 - Wys 4921 tot 4950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang