Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Paaie in slegte toestand, baie bedelaars wat op jou toesak as jy stilhou."

Douglas, Noord-Kaap

Villa de Ghaap Guesthouse

"Agricultural centre of South Africa."

Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest House

"Plattelander se kos is heerlik!"

Noord-Kaap

Boereplaas Nieuwoudtville

"Beautiful during flower season, friendly people."

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"A small Karoo town with a couple of quaint restaurants that are worth eating at."

Kuruman, Noord-Kaap

Kalahari Hide

"Enjoyed the Moffatt Mission Station and the ladies in the office there were very warm and helpful. The staff at the Kuruman Eye were very nice and it was a lovely clean, quiet oasis to visit."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Die Nedersetting restaurant is vir seker aan te beveel."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Pragtige, atmosferiese dorpie, mooi blomme en heerlike eetplekke."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Cecilia's Cottage

"Fantastic place to recharge."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Mooi skoon, rustige dorpie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Pragtige dorpie. Gasvrye, vriendelike mense."

Pofadder, Noord-Kaap

Pofadder Inn

"Daar was nie veel te doen nie, dit was koud en winderig, miskien volgende keer."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

The Nedersetting Nieuwoudtville

"Dit was 'n wonderlike plek om te bly en kuier!"

Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy

"Colesberg het baie mooi, ou geboue en kerke. Mens moet darem een keer hier oornag en die dorp bewonder."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Pragtig in die bommetyd. Pryse oral billik en die kerk maak heerlike kos. "

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Friendly town and people with great food experiences."

Britstown, Noord-Kaap

Vyfster The Old Jail

"Britstown is baie klein. Waarskynlik die enigste aspekte wat dit vir die reisiger interessanter sal maak is die NG Kerk. Daar is ook die Karoo Country Lodge wat 'n verbasende spyskaart het. Daar is ook 'n Pub & Grill, maar ons het dit nie besoek nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Lekker persoonlike eetplekke. "

Soebatsfontein, Noord-Kaap

Soebatsfontein Guest Lodge

"Be sure to have a meal with the very friendly and helpful Willie and Annemarie. Tasty home cooked meals. "

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Die waterval, rotsformasies, vetplante, kaktusse, woestynplante en aalwyne is asemrowend. As jy hou van klippe versamel, is dit 'n moet! Die verskeidenheid pienk, wit, groen en deurskynende kwarts wat rondlê vir optel, slaan mens se asem weg, om nie eens te praat van die klowe, woestynlandskap, ysterklip, rotsformasies, warmwaterbron en Oranjerivier nie. 'n Moet vir enige natuurliefhebber. O ja, en moenie die nektar van die gode in die wynkelders vergeet nie!"

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Wat 'n verrassing om by die NG Kerksaal in te loop en die predikant speel op 'n Ukelele. Die pannekoek en koffie word al vir 25 jaar verkoop in die saal. Die dorpie is ook pragtig skoon. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is a lovely little town to start a flower trip. It has very limited shopping facilities, so it is best to stock up in Springbok with provisions. The Kuiervreugde coffee shop is a gem - the best coffee we had on the whole trip and Peet and Elsa are great folk with plenty of flower advice. The town is full of flowers blooming on the pavements, in the yards and the fields. Well worth a visit. The bar at the hotel is a bit soulless, so get beers and wine in Springbok and enjoy at the Gousblom gastehuis."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Springbok is a charming little town nestled in the folds of the mountains. It is clean and everyone we met was very friendly and helpful. There are interesting things to do - like the orbicule rocks - and in flower season it is a good start to a southward journey to view the flowers. There are many shops and the Super Spar has an excellent range of food for travellers. Springbok is about the cleanest town we visited on our tour. Vryburg and Kuruman could learn cleanliness from the Springbok municipality."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Valle Guesthouse

"Would recommend this guesthouse without hesitation. It is right near the falls, and really a wonderful experience."

Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Hierdie Karoodorpie is totaal onderskat. Die mense is van die vriendelikste in die wêreld en die dorp is netjies en daar is so baie bome dat dit soos 'n oase lyk. Die kerk is een van die mooiste geboue wat ons nog in al die dorpe gesien het en die inwoners van die dorp is woelig en betrokke. "

Richmond, Noord-Kaap

Be Blessed Selfcatering

"Veilige dorp waar ons kon stap na restourante en besienswaardighede. "

Kleinsee, Noord-Kaap

The Beach Cottage Kleinzee

"Kleinzee is 'n stil dorpie met pragtige strande."

Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Magic Garden

"Dis in die Hantam geleë. Jammer dat daar tans ernstige droogte heers. Daar is verskeie besienswaardighede en die toeris sal lekker kuier. Die mense is vriendelik en gasvry en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel."

Blad
Blad 167 - Wys 4981 tot 5010
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang