Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

On the Beach Guest House and Suites

"Jeffreys se paaie is verbasend skoon en netjies oral waar jy bestuur. Geen rommel wat rondlê nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Lavender House

"Altyd 'n wenner om te ontspan en vakansie te hou!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Marina Martinique B&B

"Altyd lekker om hier besoek af te lê. Mooi dorp en pragtige uitkykplekke oor die see, veral die branderplankryers. Mense in die dorp oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam wanneer daar gesoek word na 'n plek. Aangename verblyf."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Remini

"Skoon en rustige dorp."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Road Lodge Gqeberha

"Die stad is besig om te verval! Slaggate oral."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Ships Bell 4B

"Rustige plek om te kan rus."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Claptons Beach 2

"Ons eerste keer in Jeffreysbaai. Baie mooi area."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Tot Hier Toe Padstal

"Pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing. Sal weer daar besoek gaan af lê. Uilhuis-besoek was baie interessant."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Paradijs

"A real platteland town, quaint, quirky, safe, fun and quiet."

Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik

SonnenMeer

"Dis 'n ware rusoord en pragtig, rustig en het nooit bedreig gevoel deur enigiets of iemand nie. Ek sal dit as 'n veilige toeristebestemming beskryf."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Barracuda Lodge on the Beach

"Ek ken Jeffreys, Aston en Paradys al van kindsbeen af - m.a.w. vir amper 45 jaar. Vir my is daar nie 'n beter see om na te gaan nie. Maar onthou net - die wind hy waai in Jeffreysbaai! So vroeg op die strand anders waai jy toe onder die sand. Daar is egter natuurlik die lieflike dae wat jy gaar brand as die wind nie wil kom om jou huis toe te waai nie."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Cottage on College

"St Francis is 1 of my favourite spots. Beautiful little town, lots to see and do. It's my happy place."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

AppleBee Guest Cottages

"They need to clean the sidewalks and fix the potholes! Also, donkey poo should be removed, as this is everywhere!"

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Amabwe Guest House

"Town is very run-down with potholes, donkeys in the main road. Sad for a once beautiful little town."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Cottage on College

"Lots to do and the restaurants served delicious food!"

Kirkwood, Sarah Baartman-distrik

Cleveland Guest Farm

"Ideal for business or short visits, although the surroundings are so inviting. "

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sea Whisper Guest House

"Hoofpad vanaf N2 na 2de sirkel in baie swak toestand en smal. Bedelaars op strand het gepla. Baie mooi plekke en strand."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Dorp, strate en strand baie netjies en skoon. Geen "potholes". 'n Pragtige dorp."

Patensie, Sarah Baartman-distrik

Archers Guest House

"Vir natuurliefhebbers en diegene met 'n belangstelling in die ryk geskiedenis van die omgewing is Patensie 'n paradys."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Beautiful little town with friendly and hospitable people. Great to visit. We only came to visit the Owl House (which is worth the drive by itself) but were pleasantly surprised with all that is available in this little treasure of a town. We ate the most delicious Karoo Lamb Curry at the Village Inn Restaurant which is open all week in spite of the off-season where most restaurants are only open on selected days. Boetie's Pub is right adjacent to the restaurant and is a very popular spot for people to get to know the local people and learn about the area. This town is a real jewel nestled between the mountains."

Pearston, Sarah Baartman-distrik

Turksvygrivier Safari's

"Skoon Karoodorp met 'n mooi, ou kerk."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Palms on Ibiza

"Paaie oor die algemeen in 'n baie swak toestand - nie slaggate nie, maar baie gelap. Middagete by Ramblin Rose word aanbeveel."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

The Sparrow's Nest

"Teleurgesteld in dorp, maar miskien omdat ons in Wes-Kaap was voor Oos-Kaap."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang