Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Strandfontein is 'n rustige, klein kusdorpie. Weens ongure weersomstandighede met ons besoek kon ons nie die dorpie ten volle verken nie, maar het ons dit geniet. "
"Die Weskus is een van die juwele van Suid-Afrika. Dit is baie besonders en uniek."
"Wanneer ons die geleentheid kry, dan bespreek ons 'n naweek op dié kusdorpie."
"Die engel het al sy juwele oor die Weskus uitgestrooi. Van die berge tot die see en die die natuurreservate bied die Weskus iets aan vir elke smaak."
"Only down side is it's weather dependent (we went to view flowers and had a bit of not-so-good weather, but that cannot be helped)!"
"Daar is heelwat te doen en te sien langs die Weskus, en ek sal dit altyd aanbeveel as 'n toeristebestemming."
"Paternoster bied geen winter-lekkerte nie. Geen gesellige kaggels by restaurante nie! Gaste moet tevrede wees op om onvoldoende oop stoepe te eet of kuier - koud en sand oral. Paternoster is nie 'n wintervriendelike wegbreek nie! Daar is oplossings! "
"As a Muslim, the absence of a strictly halaal restaurant or takeaway was a bit of a downer. Otherwise our stay was awesome. Thank you."
"Ons het die reis oor die berge Namakwaland toe en die besienswaarsighede daar meer geniet as die besoek aan die nabygeleë kusdorpies."