Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

McGregor, Western Cape

Orchard Cottage

"To all the city dwellers, do yourself a favour and go check McGregor out as a place to rest and refresh, it won't disappoint. More than enough restaurants, pubs and things to do. Love love Loved it!"

Plettenberg Bay, Western Cape

O So Kozi

"Pragtige vakansiedorp met magdom besienswaardighede en doendinge."

Vermont, Western Cape

Once Upon a Tide

"Was my eerste in Vermont en is mal oor die rustigheid en veral die walkways al langs die see en ook die veiligheid!"

Gansbaai, Western Cape

Walviskus

"Ons het die vriendelikheid en rustigheid van die dorp baie geniet."

Caledon, Western Cape

De Hoekhuys

"Die dorp het 'n ryke geskienis en 'n besoek aan die Museum word sterk aanbeveel vir diegene wat meer wil weet."

Oudtshoorn, Western Cape

Little Canaan Retreat

"Mooi en gasvrye dorpie, baie om te doen in omgewing."

Matjiesrivier, Western Cape

Swartberg Backpackers

"Baie toeriste-attraksies en pragtige natuurskoon."

Cape Town, Western Cape

Smithland Guest Apartments

"Kaapstad bly die mooiste plek in die Wes-Kaap."

George, Western Cape

Huis Marais Herolds Bay

"George en die groter omgewing bied 'n pragtige en onvergeetlike natuurskoon, asook legio vermaaklikheidsgeleenthede. Dit hang natuurlik af van persoon tot persoon en waarin mens belangstel."

Ceres, Western Cape

Beagle's Inn

"Jy moet gaan Zipline. Ek was eers bang, maar na die eerste keer is ek vol adrenalien en reg vir n volgende keer."

Hermanus, Western Cape

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Dit voel altyd soos vakansie by Hermanus en 'n mens raak nie moeg van die mooi see en plantegroei nie."

Arniston, Western Cape

Room for Two

"Baie rustige erfenisgebied met beide see en natuur vir ontspanning."

De Rust, Western Cape

Meijer's Rust Farm

"Love this sleepy old town, especially the farm stays!"

Paarl, Western Cape

Mooi Bly

"Paarl area is perfect for planning a holiday destination."

Mossel Bay, Western Cape

Riviera Suite 18

"Beautiful clean area."

Velddrif, Western Cape

Riverview

"Weskus is mooi en vriendelikheid op sy beste."

George, Western Cape

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Baie om te doen en te sien vir 'n gesin."

Barrydale, Western Cape

Over Karoo Inn

"Daar is so baie om te doen en te verken. 'n Pragtige dorp met baie besienswaardighede en lekker dinge om te doen (en eet!)."

Montagu, Western Cape

John Montagu Accommodation

"A beautiful town, full of character with lovely walks and we loved the old houses."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Een dag is beslis te kort."

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Ons is nog altyd lief vir Robertson, maar ons sal beslis langer moet bly volgende keer."

Paternoster, Western Cape

Heimsélah

"The Paternoster Waterfront should get more exposure. Delicious restaurant menus. Markets. Fun activities for all."

Langebaan, Western Cape

Catalina Cottage

"Langebaan, met sy pragtige see, kan as 'n basis vir ander besienswaardighede en dorpe, bv. die Fossielpark, Darling en Paternoster gebruik word."

Dwarskersbos , Western Cape

5 on Weste

"Clean, quiet and peaceful."

Lutzville, Western Cape

The Golden Grape

"Nie vir persone wat nie in wynkelders belangstel nie. Al die restaurante was oor die langnaweek gesluit."

Page
Page 42 - Showing 1231 to 1260
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers