Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Ilse S. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Goeie basis om die Weskus te verken. Die restaurante is ook baie goed.
Derick P. - 22nd September 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Die plek is pragtig en weerspieël 'n uitstekende deel van ons land.
Reana B. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons was teleurgesteld in die restaurante se spyskaarte wat nie regtig vars seekos bedien het nie.
Joette E. - 22nd September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ons het mooi blomme daar gekry en het die dorp net vlugtig besoek. Het gedink die dorp lyk baie verwaarloos.
Karen L. - 22nd September 2020
staying in Ruiterbos, Wes-Kaap
Dis redelik afgeleë en mag nie vir elke toeris aanvaarbaar wees nie. Maar as mens wil wegkom van die geraas en malligheid, dan is hierdie die perfekte plekkie.
Frikkie C. - 22nd September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die mooiste stad in die wêreld.
Karicka D. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons is verlief op Paternoster. Ek het in die weskus groot geword en dit bring my terug na my kinderdae.
Pierre V. - 22nd September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is sentraal geleë om na die blomme te gaan kyk of om die Weskus te besoek.
Ariel V. - 22nd September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Uitstekende plek, of jy nou gaan vir 'n naweek of lang vakansie, of jy nou oud of jonk is, daar is meer as genoeg om te doen en te sien en dit is beslis my gunstelingdorp. Ek gaan minstens 5 keer 'n jaar Struisbaai toe.
Neal S. - 22nd September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Wonderful and lovely town.
Hannes S. - 22nd September 2020
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Ons het net weer opnuut besef watter ongelooflike plekke in ons onmiddellike omgewing is en waarvan ons niks weet nie. Ons gaan binnekort weer!
Gesina V. - 22nd September 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Fish factory smell slightly off putting.
Heflin F. - 22nd September 2020
staying in Wes-Kaap
Wes-Kaap is heerlik, want jy kry 'n Karoo vakansie en see-vakansie met 'n mooi uitsig en die mense is net almal lekke. Dit baat nie waar in die Wes-Kaap jy reis nie ─ jy sal altyd tuis voel.
Justine A. - 21st September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Nog altyd die beste plek.
Deborah P. - 21st September 2020
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Oe dit is prentjiemooi, die berge skilderagtig en die dorpie so mooi skoon, netjies en vol verrassings en lekker eetplekkies! Ons sal weer wil kom kuier!
Shaheeda C. - 21st September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Daar is hopeloos te min aan die gang.
Rachel E. - 21st September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is fantasties.
Nelly V. - 21st September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Mooi dorp en ideaal geleë vir blommekykers. Ons sou graag langer wou gebly het, maar ons toer was vooruit bespreek en ons moes aan beweeg.
Anna-marie A. - 21st September 2020
staying in Klawer, Wes-Kaap
In die blommeseisoen is dit net mooi bereikbaar vanaf die Kaap vir 'n eerste oornag. Ook naby die ongelooflik mooi Sederberge.
Danie O. - 21st September 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
Lieflike omgewing met genoeg om te doen vir 'n toeris.
Regis M. - 21st September 2020
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beautiful amenities all around.
Nols B. - 21st September 2020
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Die baai en die omringende berge maak vir 'n onoortreflike vakansie!
Michelle K. - 21st September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Goeie staproetes by die see.
Karin-lee S. - 21st September 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Ons het gaan blommekyk in Nieuwoudtville, maar ek het nie besef dis so ver van Doringbaai nie, (moet leer kaartlees). Die pad is goed en baie mooi, soveel verskillende landskappe. Beste van 2 wêrelde gehad, beste see-uitsig en mooiste blomme al die pad.
Desiree J. - 21st September 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
With Sedgefield on the Garden Route, it gives you quite a lot of different towns to explore during your visit. Myoli Beach is also just amazing!
Ann M. - 21st September 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Unfortunately Lamberts Bay was already going backwards before Covid, now there are only 2 worthwhile visits. The bird sanctuary and Muisbosskerm.
Kim A. - 21st September 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is beautiful, definitely would recommend any person to travel to Hermanus. It's value for money and time.
Robert S. - 21st September 2020
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too.
Juanita S. - 21st September 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Great sea food restaurants!
Rienie V. - 21st September 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Ons het eintlik meer Keurboomstrand beleef. Dit was pragtig.
Beulah R. - 21st September 2020
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Friendly, quiet, relaxing environment!
Amanda D. - 21st September 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Aangename dorp met baie sterre in die aand.
Deon R. - 21st September 2020
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Onontdekte juweel!
Danie G. - 21st September 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is beslis een van my gunstelingdorpe in die hele land!
Evelyn M. - 21st September 2020
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie!
Jason S. - 21st September 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster one of the most beautiful places in the Western Cape, the views, the sounds the accommodation is just amazing.
Erika D. - 21st September 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Mooi, rustige dorp en pragtige omgewing.
Erika D. - 21st September 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige, rustige dorpie met vriendelike mense.
Adele V. - 21st September 2020
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Altyd stilbaai!
Tineke V. - 21st September 2020
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Jacobsbaai is wow!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za