Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Peperboom

"Kaapstad is ’n moet vir enige toeris met genoeg besienswaardighede om jou vakansie onvergeetlik te maak."

Mosselbaai, Wes-Kaap

No. 4 Duke Street

"Kompakte, geskiedkundige dorpie met baie karakter."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Twilight Cottage

"Net jammer dat Covid-19 so 'n negatiewe impak op besigheid in die dorp gehad het."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

ArchRock Resort

"Lots to do. Easy access to information."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Sal defnitief Die Krans, Calitzdorp aanbeveel vir 'n ligte maaltyd. Salig onder die wingerd met goeie diens en gas vryheid en rustige musiek. Hulle Red Ruby is uit die boonste rakke. Bo-Plaas is 'n moet vir nog goeie port."

Mosselbaai, Wes-Kaap

29 @ Weenen

"Hartenbos bly my gunsteling vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Dream Beachfront Villa

"Cape Town is the most beautiful place in the world."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is 'n fantastiese toerisme bestemming. Daar is vele dinge om te doen, behalwe die long white beaches wat op kan loop. Ek is super impressed met Stilbaai #PlacesThatRock."

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus is die aangewese plek vir 'n rustige vakansie."

Franschhoek, Wes-Kaap

Bleu Cobalt Cottage

"Maak seker dat jou verblyf op Franschhoek lank genoeg is. Doen minstens een van die roetes met die wyntrem en sorg dat julle 'n minimum van twee dae het om net in en rondom die dorp rond te ry en al die mooi plekke te besoek. Voorwaar 'n bestemming wat mens herhaaldelik kan besoek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Petite France

"Darem net die mooiste plek op aarde met die vriendelikste mense. Dink nie daar is plek op hierdie aarde waar mens so naby mens se skepper voel as hier in die Kaap nie. Dis net awesome mooi en so skoon."

George, Wes-Kaap

Apple Cottages

"Wonderlike dorp met heerlike klimaat. Dit is ook seker een van die netjiesste dorpe in ons land!"

Riversdal, Wes-Kaap

Deo Volente

"Riversdal is 'n baie oulike plek om the besoek, veral die ou tronk."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Die plek spreek vanself."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Absoluut stunning. Sal enige tyd daar gaan bly as ek kon!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Woonstel

"Fantasties! So baie om te sien en te doen. Sal moet teruggaan jaar na jaar."

Robertson, Wes-Kaap

theLAB Robertson

"Love the safety and beauty of the small town!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Speedo's en Crocs

"Struisbaai is 'n rustige kusdorp waar mens alles wat jy nodig het kan kry en lekker ontspan."

Montagu, Wes-Kaap

The Barn on 62 Cottages

"Skoon, netjies, veilig en skilderagtig mooi, beslis een mooiste dorpe in ons land."

Kaapstad, Wes-Kaap

90 On Beach Boulevard

"Kaapstad is 'n droom vakansiebestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oester 202

"Hulle kan Hart & Bosch wat op pad Groot Brak toe is beter bemark, ons het nie eers daarvan geweet nie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oue Werf Country House

"Die toeristebedryf het baie skade gely met Covid. As ons die plekke wil laat voortbestaan gaan ons plaaslik moet ondersteun. Pragtige ou huise en geboue."

De Rust, Wes-Kaap

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n lieflike pragtige Karoodorpie met 'n paar oulike snuffel-winkeltjies. Ray's is 'n prima koffiewinkel wat ook heerlike ontbyt en ligte etes bedien. Die Grumpy Goat is gesellige kroegie waar daar lekker saam met die vriendelike locals gekuier word, die eienaars bedien lekker pizza en hamburgers ook daar. Die omliggende Meiringspoort asemrowende mooi natuurskone berge, klowe en riviertjies."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Squirrel & Vine

"Lieflike toerisme- en studentedorp met pragtige strate en restaurante."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Shalom

"Mosselbaai is ’n pragtige dorp, ek het my hart al lankal daar verloor."

Kaapstad, Wes-Kaap

Elements

"Pragtige stad. Baie aktiwiteite om te doen met vele winkelsentrums."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villa 72

"Baie mooi, netjiese en skoon dorpie. Altyd lekker om daar te bly."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Grace's Getaway

"Baie mooi en skoon dorp."

Blad
Blad 586 - Wys 17551 tot 17580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang