Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Pragtige museum, aalwyn en sukkulente kweekhuis maak dit vir my ideale tydverdryf. Daar is ook 'n netjiese OK kruidenierswinkel, Shoprite en drankwinkel indien jy enigiets by huis vergeet het."
"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"
"Beautiful atmosphere and friendly people all around. Four Cousins Winery and Restaurant was just amazing. "
"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."
"Is nog nie so bedrywig soos bv. Paternoster en Langebaan nie. As jy weg van die vertrapping en geraas wil wees, is dit die ideale plek."
"Oor die algemeen 'n baie rustige en aangename omgewing. Mooi uitsigte op die see en hawegebied. Daar is in Agulhas baie lekker eet- en koffieplekkies, wat ons ongelukkig nie in Struisbaai beproef het nie."
"Gordon's Bay is our choice of retiring place. Windy at times, but quiet and safe."
"A very quiet village, but very peaceful and friendly - great for families."
"Gordonsbaai is vir my pragtig, die plek het 'n bekoring van sy eie, en natuurlik is daar 'n tweedehandse boekwinkel wat ek nooit misloop as ons in Gordonsbaai is nie!"