Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Baie lekker dorpie om te besoek, sal dit beslis aanbeveel."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Bergrosie

"Ons wil elke einde van die jaar vakansie in Stilbaai-Wes deurbring!"

Napier, Wes-Kaap

Pascal's of Napier

"Dis lekker sentraal as mens na Struisbaai en Waenhuiskrans wil gaan. Verkies Napier bo Bredasdorp selfs."

Struisbaai, Wes-Kaap

Mermaid Guest House

"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."

Strand, Wes-Kaap

Ocean View 602

"Perfekte bestemming."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Needs better marketing, a real jewel in the Karoo."

Hermanus, Wes-Kaap

Die Blou Deur

"Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete. "

Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach

"If you you don't have your own transport it is not easy to travel, public taxes are not passing there, to get to town you must hire private taxes. They are expensive. "

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Omdat ons in die nuwe jaar daar was, was al die restaurante gesluit, maar ons kon lekker kos kry by OK Minimark wat in al ons behoeftes vooorsien het."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"'n Baie oulike en stil plekkie."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Crest 70

"Oulike en stil dorp. Vat net genoeg vars goed van jou keuse saam sodat daar nie elke dag Gansbaai hoef gery te word nie. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"’n Pragtige dorp met besonders vriendelike mense."

Wildernis, Wes-Kaap

Rinkink Beach House

"Ons gaan elke jaar, elke jaar is ons nie teleurgesteld nie. Net nog een van SA se beste bestemmings!"

Montagu, Wes-Kaap

Goedemoed Farm Cottage

"Dié dorpie bied genoeg om toeriste te vermaak en dit is ook na aan verskeie ander toeristebestemmings."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Paternoster is 'n baie mooi klein dorpie, maar nie veel om te sien en te doen nie. As jy nie lief is vir hengel nie, sal jy 'n boek en die stilte waardeer."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oudtshoorn Homestay Accommodation

"Rustige dorp in hoog seisoen met goeie verskeidenheid van restaurante en besienswaardighede."

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Rustig. Kort 'n vulstasie en bankgeriewe."

Strand, Wes-Kaap

Greenways Golf Beach C3 Strand

"Dit is sentraal geleë met besienswaardighede wat naby geleë is. Die arbei plaas is 'n aanbeveling."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Heerlike vakansiedorp met alles wat mens benodig. Daaglikse vars vis op die hawe was 'n bonus. "

Caledon, Wes-Kaap

Oppistoepie

"Oulike plekkie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Lekker kos by verskeie restaurante."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Vir oornag, 'n oulike plek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Die mooiste ou geboue en vriendelikste mense."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Palma Christi Guest House

"Baie verbaas oor die grootte van die dorpie, maar baie oulik. Die restaurant 'Flames Grill & Pub' het die beste seafood platter in die Wes-Kaap."

De Rust, Wes-Kaap

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Baie oulike 'one-stop' dorpie. Die restaurant 'Herrie' se diens was stadig, maar die kos was baie lekker."

Blad
Blad 974 - Wys 29191 tot 29220
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang