Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bellville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.

Bellville

Blomvlei Garden Cottage

"Was nie regtig in Bellville nie, kan nie daaroor kommentaar lewer ni."

Bellville

Domino and Autumn Self-catering Units

"Veilig stil en naby al die hoofroetes na toeriste aantreklikhede."

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Goed geleë en naby alles wat jy nodig het."

Bellville

Lilly Blue

"Dis lekker in Bellville met naburige stede en dorpe wat naby is om te besoek, kan elke dag ander plekke besoek, ten laaste die Wes-Kaap is 'n skoon plek met discipline."

Bellville

Stienie's Lodge

"Baie sentraal, naby alles."

Bellville

Heide Self-Catering Flats

"Lekker en rustig en sentraal geleë."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853

"GOEIE SENTRUMS, BAIE SENTRAAL."

Bellville

Vineyards Country Home Guest Room

"Kon nie baie tyd in Bellville spandeer nie maar die verblyf is besonders sentraal en heuwels en natuur baie mooi. Pragtige sonsopkoms en ondergang uit suite se venster."

Bellville

Lilly Topaz

"Sentraal geleë."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Baie skoon en netjiese dorp met alles wat jy nodig het."

Boston, Bellville

The Boston Guest House

"Stil en netjies, baie sentraal."

Bellville

Stienie's Lodge

"Sentraal geleë aan alles."

Bellville

Lilly Blue

"Vir ons doel was Bellville uitstekend."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 1131

"My eerste keer in die Kaap en ek was so verbaas hoe skoon alles is. Die paaie is netjies en die naamborde en aanwysings was so maklik ek het nie een keer verdwaal nie."

Bellville

Stienie's Lodge

"Baie sentraal geleë om toegang tot Kaapstad, Bloubergstrand, die Strand, die hele Kaapse Skiereiland en die Boland te verkry."

Bellville

35 on First

"Alles is binne bereik van 'n mens se behoeftes."

Boston, Bellville

Boston House

"Boston area is lekker naby alle hoof besienswaardighede. "

Bellville

Lilly Blue

"Moet sê ek was beïndruk met die plek. Die rustigheid van die omgewing het my verbaas. Vir my eerste besoek aan die omgewing was dit besonders."

Bellville

Vineyards Country Home Guest Room

"Gerieflik bereikbaar vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe."

Bellville

Tyger-Waterfront Cascades III 204

"Dit is heerlik sentraal geleë en naby aan alles. Die see is naby en ook baie winkels vir inkopies. Sal weer hiernatoe gaan."

Bellville

26 on Zinnia Guest House

"Bellville self is 'n mooi plek."

Bellville

Old Oak Guest House

"Persoonlik vir my en my vrou was die Old Oak Gastehuis uitstekend naby die familie waar ons gaan kuier het tydens die troue van hul oudste seun."

Bellville

Tyger-Waterfront Cascades I 202

"Soos bo genoem - lekker sentraal geleë om gou in verskeie rigtings te reis en plekke te besoek."

Bellville

Broadway Guest House

"Maklik om vanaf die gastehuis na die lughawe ens te reis. Ideaal as mens iemand het wat in een van die nabygeleë hospitale is. "

Bellville

Self catering 101

"It is a beautiful and safe area."

Bellville

Ambience Garden Apartment

"Baie mooi en rustig, en 'n mooi uitsig oor die stad."

Bellville

Sontyger Guesthouse

"Die ligging van die gastehuis is perfek, strate is netjies en goed gemerk dus kan jy maklik by jou bestemmings uitkom."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem