Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bellville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.

Bellville

Oddi's Self-catering

"Bellville is baie sentraal geleë."

Bellville

32 Patou

"Baie sentraal geleë en 'n goeie omgewing."

Bellville

Self catering 101

"Baie rustige voorstad wat binne bereik is van al die besienswaardighede."

Tygervallei, Bellville

Tyger Waterfront Riverside Lofts 542

"Sal enige persoon aanraai om daar te bly, uitstekende diens en baie netjiese woonstelle. "

Bellville

Guest House On Shale

"The area was safe and good. "

Bellville

Domino and Autumn Self-catering Units

"Redelik goed. Net jammer die verkeer en ek is nie maats nie."

Boston, Bellville

Boston House

"Boston is 'n baie veilige area en rustig."

Bellville

35 on Washington Bed and Breakfast

"Ek het familie in Bellville wat die bestemming gemaklik naby maak, maar sou andersins steeds nader aan Kaapstad self wou bly as ek 'n toeris was."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 1531

"Dit is sentraal geleë om met gemak orals rond te beweeg in die Kaap."

Bellville

Lilly Blue

"Baie rustig, sal dit aanbeveel."

Bellville

Domino and Autumn Self-catering Units

"Aangesien ons kinders in Boston/Bellville woon, is dit vir ons die ideale bestemming."

Bellville

Homestead Villas

"Come to Bellville and see why! "

Bellville South, Bellville

Jonadstay

"Rustige buurt vir gesinne. Definitief nie vir die jong klomp nie."

Bellville

Lilly Blue

"Bellville is ver vanaf Kaapstad self as gevolg van die swaar verkeer op die N1. Die voordeel is weer dat dit weg van die besige dele is."

Bellville

Tigre Coteau

"Redelik sentraal om stad, see of wynlande te besoek."

Bellville

32 Patou

"Baie rustige en netjies omgewing."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 854

"Ek beveel Tygervallei aan - ek kom meestal Kaap toe vir besigheid - my kantoor is in Durbanweg naby die Tygervallei-sentrum. "

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Ons het slegs die eenheid gebruik vir slaapplek en was nie in Bellville rond nie."

Bellville

Cape Goodness

"Goeie basis om Kaapstad en omstreke van af te verken. "

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Baie winkels tot beskiking."

Bellville

Lilly Topaz

"Heerlike ontbyt geëet by die Silver Spur in Oakdale, Bellville. Baie vriendelike kelners."

Bellville

32 Patou

"Veilige en rustige omgewing."

Bellville

Serengeti Self Catering Units

"Ons het nou juis in Bellville kom bly omrede dit sentraal is met meeste besighede wat mens sal benodig. Bellville is 'n baie goeie area vir toeriste."

Bellville

Self catering 101

"Baie maklik om op N1 te kom en naby Tygervallei."

Bellville

Lilly Blue

"Quite a distance to travel to where we wanted to be, but other than that, I love Bellville."

Bellville

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 854

"Gerieflik naby aan alles."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem