Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2339 resensies.

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Rustige en interessante dorp in die Karoo!"

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Net vir ons 'n oorstop van en na Kaap."

Richmond, Bo-Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Oulike dorpie vir 'n boekliefhebber."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Oulike dorpie met baie karakter."

Britstown, Bo-Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Great halfway stop over from Cederberg back to Johannesburg."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Die kerk langs die hotel is iets besonders."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge

"What an amazing town. Plenty of restaurants to choose from. We went to see the owl house, did some beer and cheese tasting and enjoyed homemade pizza. This is a great town to use as an overnight stay, on your way to the Garden Route area. Note to new travelers to rather use the second road into the town when travelling from Colesberg. Further to travel, however way better as this a a tar road, the first road is a really bad gravel road - unless you enjoyed the humps and bumps. "

Murraysburg, Bo-Karoo

Inibos Selfsorg

"Very dry Karoo area, hot in the day."

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Ek woon self op die platteland en dit is jammer dat ons dorpe so verwaarloos word en agteruit gaan."

Vosburg, Bo-Karoo

Vossie-Nes

"Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense. Allervreeslikste lekkerste kos by die restaurant geniet! Ongelooflike sterre snags. Heelwat om te sien rondom die dorpie, maar hier is alles oor rus en vrede en lafenis vir jou siel."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Dis 'n baie klein dorpie maar mooi en skoon!"

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Aangenaam verras deur die dorpie. Beter as baie van die klein dorpies wat baie meer publisiteit kry."

Richmond, Bo-Karoo

Rondawel Guest Farm

"Goeie halfweg tussen JHB en Kaapstad."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Dit lyk na 'n interessante klein plekkie. Ek sal graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer om die plekkie te verken."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Elke's Guesthouse

"Een aand maksimum, twee aande is genoeg tyd."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Pragtige Klein Karoo-dorp."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Ondersteun asb. ons land se mense. Pragtige winkeltjie op Hanover."

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Britstown is small and does not have many sights but I would stay at Rooidam on the farm as that is a wonderful experience."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"My hart is seer omdat 2020 ook hierdie mooie dorp sleg behandel het!"

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Richmond is 'n baie rustige lekker plek, ideaal vir mense wat wil wegbreek vanaf die besige stadslewe."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Bethesda

"Baie mooi dorpie met 'Old school charm'"

Britstown, Bo-Karoo

Vyfster The Old Jail

"Baie klein dorpie. Perfek geleë as oorslaap plek, aangesien dit basies halfpad tussen Gauteng en die Kaap is."

Richmond, Bo-Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Jammer die museum was gesluit heelwat mense het omgedraai by die toe veiligheidshek. Omdat Richmond so diep in my gene lê sal ek weer daar aandoen."

Britstown, Bo-Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Ons het baie lekker gebly en die rustigheid was so lekker!"

Britstown, Bo-Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Britstown is ‘n mooi dorpie."

Blad
Blad 40 - Wys 1171 tot 1200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang