Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2339 resensies.

De Aar, Bo-Karoo

De Herberg Lodge

"Sentraal geleë vir reise na Namibië."

Vosburg, Bo-Karoo

Karoo Pomp

"Oulike, skoon dorp."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Uitstekende oornagstop wanneer op reis tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Hanover, Bo-Karoo

Tuin Huis

"The streets are not well-lit and we couldn't see if there were any directions shown to the guest house. Had to really drive slowly as the street was dark."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"'n Pragtige klein dorpie waar jy rus vir jou siel kan vind. Genoeg om te doen indien jy net besig wil bly: natuurlik die Uilhuis, 'n moet om te besoek. Stap deur die stofstrate. Lekker restaurante, bierbrouery, boekwinkel, fossielroete, lekker baie grondpaaie buite die dorp vir fietsry en stap. Sementreplikas van die Uilhuisbeelde wat deur die plaaslike entrepreneurs gemaak en verkoop word (agter die Uilhuis, langs die rivier)."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Dronk man wat my bietjie gepla het waar ek gestop het voor die gebou."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Moonlight Manor

"'n Vergete dorpie met baie armoede."

Vanderkloof, Bo-Karoo

The Folly

"Dit is lekker!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Goeie oornagplek."

Hanover, Bo-Karoo

Tuin Huis

"'n Mooi, klein Oos-Kaapse Karoodorp."

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Daar is baie van niks!"

Britstown, Bo-Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Dit is vervalle soos die meeste Karoodorpies."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Rustige dorpie vol dinge om te ervaar. "

Richmond, Bo-Karoo

Kliphuijs

"Dit was, beide kere, 'n uiters aangename oase in die Karoo."

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Oornagting op 'n Karoo-plaas is verfrissend en verander die lang rit van Gauteng na die Kaap in 'n besonderse ervaring en belewenis."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Mooi dorpie. Die pad na die plek is net baie lelik, veral met 'n karavaan."

Murraysburg, Bo-Karoo

Tuishuisie

"Moet meer toeriste besienswaardighede ontwikkel."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Mens maak 'n fout om net verby te ry op pad Kaap toe, dis 'n pragtige dorpie en verdien 'n besoek."

Hanover, Bo-Karoo

Rus 'n Bietjie

"Nice midway stop between Jhb and CT."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Lieflike Karoodorpie waar tyd gaan stilstaan het."

Hanover, Bo-Karoo

Rus 'n Bietjie

"Absoluut 'n plattelandse dorpie. Goed vir oornag alleen."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is an interesting place, especially the visit to the Owl House and a few years we went with a guide down to the river to see the fossils. We only had time to visit the owl house this time. I must say the dinner we had at Furrows Lodge was really great."

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Baie oulike en karaktervolle Karoodorpie!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"Pragtige plattelandse dorp."

Hanover, Bo-Karoo

Tuin Huis

"Historically well worth a visit, a charming place with a genuine community feel."

Hanover, Bo-Karoo

Tuin Huis

"Geniet die ou geboue, neem baie foto's en beleef Karoo-weelde uit 'n vorige eeu. Die kerkgebou is pragtig en vir 'n verkenner is daar baie om te sien, fluisterstemme van die verlede om te luister en ongelooflike draai in tyd in baie Karoo-vrede. Vars lug en verkwikte wakkerword-ervaring om die langpad verder aan te durf!"

Britstown, Bo-Karoo

Vyfster The Old Jail

"Verlate dorpie, maar vriendelike mense!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang