Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.
"Wat my afsit van Clarens is die mense wat verwag jy moet vir hulle geld gee as hulle vuil water oor jou kar gegooi het nadat jy vir hulle gesê het om dit nie te doen nie. Dit maak dit ongemaklik vir almal en mense gaan begin om weg te bly van Clarens as gevolg van dit."
"Uitstaande naweek en vakansiebestemming. Pragtige plek met baie dinge om te doen."
"Oulike dorp met interessante winkels. Baie besig oor naweke so ons het eerder op die plaas gebly. Eienaar van Hart en Siel het soveel inligting oor omgewing aan ons gegee. Pragtige winkel! Heerlikste bruin broodjie gekoop by eetplek/varsgebak. Omgewing is asemrowend-mooi!"
"A beautiful little town to go to relax and unwind, a place where time literally stands still."
"Get yourself a weeklong hiking pass from the Clarens Village Conservancy and a map and explore the multiple hiking trails on offer around Clarens. If you parkrun, lace up for a great trail run on Saturdays. For the adventure seekers, check out Clarens Extreme for white-water rafting and ziplining. Die Bus Stop offers really nice quad-biking opportunities. If you have a Wild Card, hiking and driving around Golden Gate National Park is free of charge and well worth a full day."
"Arriving on a Sunday is not the best as many places were closed by the time we had arrived, but we did a little walk around on Monday morning and it was great."
"Baie om te doen en te sien in die omgewing. Sal weer moet gaan om te doen waarby ons nie kon uitkom nie."
"'n Pragtige dorpie met allerhande goeie winkels en restaurante. ’n Paradys met pragtige natuur om te stap en in die natuur te wees en te ontspan."
"Daar is soveel om te sien, doen en beleef! Die atmosfeer is baie ontspanne en die natuurskoon ongelooflik mooi."
"The friendly giant was definitely a highlight. Clean and neat space with a very comforting fireplace and hot beverage at night. Would highly recommend it."
"Vir iemand wat lief is vir vlooimarkte en stalletjies, is dit beslis 'n plek wat op jou "to do"-lys moet wees."
"Het dit vreeslik geniet. Soos om 'n lucky packet oop te maak. Pragtige natuur en 'n ongelooflike vibe van ontspan en wees net jouself. Vergeet van al die gejaag en indulge in die natuur en vars lug. Baie lekker gewees en sal vir seker myself gaan haal. Wou net daar bly. Pragtige, moet-koop geskenkies wat mooi herinneringe het en wat my laat plannetjies maak om gou weer daar te gaan kuier. Pragtige dorpie!"
"Would be nice if there was proper tourist info or even a town map of listed restaurants. I was sent from pillar to post and there was no hiking permit left for the nature reserve at the Protea Hotel. Didn't know most of the shops close at 4pm during the week. More activities for the kids would be nice. As a Muslim, there is not much variety for halaal goods, but I didn't expect it. Didn't find the people very friendly towards us either. Other than that, Clarens is a beautiful little town with breathtaking mountain views. A lovely base to experience the natural surroundings."