Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3870 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3870 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Panorama, Kaapse Wynlande

At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorgeenheid verkies. Dié dorp is ideaal as gaste die wynkelde...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Worcester, Kaapse Wynlande

Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klapmuts, Kaapse Wynlande

Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word omring deur skilderagtige berge. Bona Vista bied 11 selfsorgkamers met en suite-badkamers in hierdie pragtige plaas-omgewing, net...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5 ster-gastehuis in Robertson. Hier kan gaste ontspan, die 'n rustige atmosfeer geniet en die luukse geriewe benut. Prikkel jou smaakknoppies met watertandlekker...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Kaapse Wynlande

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Montagu, Kaapse Wynlande

Die Montagu Country Hotel is in Suid-Afrika se belangrikste dorp vir gedroogte vrugte, in die middel van die bekende Roete 62. Dit is die enigste Art Deco-hotel in die land en is al vanaf 1875 oop. Hierdie hotel be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Kaapse Wynlande

Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande verwelkom Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Wes, Kaapse Wynlande

Merindol Manor is een van die oudste erfenisgeboue in die prentjiemooi wyn- en olyfproduserende Riebeeckvallei in die hartjie van die Swartland sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Hierdie boetiekgastehuis was eens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 145
per nag (plek vir 6)
Hotel in Boland, Kaapse Wynlande

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koringplaas by die Elandsberg-natuurreservaat, in die Riebeekvallei, 25 minute se...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brandwacht, Kaapse Wynlande

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt langs 'n plaas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]