Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3737 resensies.

Wellington, Kaapse Wynlande

La Rochelle

"Mooiste Bolandse dorp!"

Bonnievale, Kaapse Wynlande

A Place in Thyme B&B

"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."

Klapmuts, Kaapse Wynlande

Groendraai Accommodation

"Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

Rawsonville Guest House

"Klein dorpie met die mooiste wynplase."

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Sal weer daar oornag."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Zorgvliet Wines Country Lodge

"Wonderlike positiewe ervaring. Sal beslis 'n besoek aan Stellenbosch aanbeveel."

Robertson, Kaapse Wynlande

De Hoop Cottages

"The wineries and cycling are good."

Worcester, Kaapse Wynlande

Linge Longa

"Ongelooflike mooi omgewing en ideale wyntoerisme bestemming."

Paarl, Kaapse Wynlande

Calais Wine Estate

"Absoluut die moeite werd. Pragtige wynplase."

Robertson, Kaapse Wynlande

De Hoop Cottages

"Pragtige omgewing en goeie diens by handelaars."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

La Bri Guest House

"Rawsonville is 'n pragtige omgewing en absoluut ideaal vir 'n wegbreek naweek of selfs langer tydperk."

Die Boord, Kaapse Wynlande

Eikepark Self Catering

"Kort behoorlike eetplek vir aandete."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Obiekwa Country House

"Was heerlik verras met al die winkeltjies en diens van restaurant tot PnP. Alles was pynlik netjies op die rakke. Troue by De Vlok was pragtig. Pragtige kerk!"

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

The Royal Hotel

"Pragtigste dorpie ooit! Sal enige tyd weer besoek."

McGregor, Kaapse Wynlande

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"Deur die week is die dorpie maar stil, maar vanaf 'n Vrydag kry die plek nuwe lewe."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Church Hills Boutique Guest House

"Die rustigheid en oorspronklikheid, asook vriendelikheid van die mense in die Vallei, staan uit. Die verskeidenheid eetplekke is ook 'n pluspunt. Sal weer gaan."

Bovlei, Kaapse Wynlande

Ons Stee

"Pragtige, asemrowende natuurskoon: berge en wingerde."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

La Montagne Lodge

"Fantastic place to spend a weekend."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

La Montagne Lodge

"Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry."

Robertson, Kaapse Wynlande

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Robertson se mense is vriendelik en alles wat nodig is, is beskikbaar. En moenie die Affie Plaas padstal vergeet nie."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Bloemendal Guest Cottage

"Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke."

Robertson, Kaapse Wynlande

Robertson Boutique Backpackers

"Doen moeite en kry 'n kaart van al die dinge wat 'n mens in en om Robertson kan doen - anders gaan jy spyt wees."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang