Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3738 resensies.

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Die Tuin Hekkie

"Naby aan Kaapstad en perfek vir 'n daguitstappie. Baie om te doen en te sien in hierdie dorpie."

Paarl, Kaapse Wynlande

Boschenmeer House

"Paarl is baie sentraal as jy vergaderings in die Boland-dorpe van Wellington, Paarl, Worcester en Stellenbosch het. Dit is ook heeltemal binne reikafstand van die Kaapstad Lughawe en Kaapstad self as mens soontoe moet gaan."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Mitre's Edge Wine Estate

"Stellenbosch is 'n uitstekende dorpie. Die skoonheid is onbeskryflik. Enigste kommentaar wat ek kan lewer is dat jy soms dikvellig moet wees om sommige van die dorpie se mense aan te pak. Nietemin is dit werklik 'n skat van die Wes-Kaap."

Ceres, Kaapse Wynlande

Time & Again

"Lovely area to visit, will definitely be back in the future, our first time for this particular area of the Western Cape, very pretty. Go up Gydo pass and go have a cuppa and cake at Sip, a must-do."

Robertson, Kaapse Wynlande

Rickety Bridge

"Beurtkrag is problematies. Min beskikbare eetplekke. Ons hele land egter in dieselfde situasie."

Ashton, Kaapse Wynlande

Rest4Sure

"Gunstig geleë om die Robertson-wynvallei te besoek."

Robertson, Kaapse Wynlande

Lily's Rest

"A wonderful country village with an abundance of beautiful wine farms and wines to suit every palate. The golf course is in immaculate condition."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Paradyskloof Eenheid

"Stellenbosch is 'n lieflike dorpie, met soveel aktiwiteite om te doen. Ons sal beslis binnekort weer 'n draai maak om meer van Stellenbosch te sien. Die omgewing is pragtig tussen die berge geleë wat dit ekstra spesiaal maak."

McGregor, Kaapse Wynlande

Betty Boop Kothuis

"Klein, stil dorpie waar jy weer jou siel kan vind."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Lauradale Accommodation

"Fantastic restaurants and wine farms to visit."

Robertson, Kaapse Wynlande

The Riverdell On Breede

"Hartseer dat die middedorp soveel verval toon. Strate is vuil en erg vol gate. Dit doen so afbreek aan besighede soos Four Cousins en Lourettas's in die dorp. Die begrafplaas gaan gebuk onder vandalisme en geen opheffings werk word gedoen nie. Daar is soveel mooi ou huise, maar ongelukkig toon alles verval. Nie goed vir toerisme nie."

Worcester, Kaapse Wynlande

The Karoo Guestroom - Lemon Tree

"Mall close to N2 - all the shops were well stocked and we found some beautiful gifts for our travels abroad."

Robertson, Kaapse Wynlande

Engela's Overnight Accommodation

"Baie mooi en pragtige dorp met baie vriendelike mense."

Ceres, Kaapse Wynlande

Clearwater Living

"Ceres is 'n pragtige en rustige dorpie."

Montagu, Kaapse Wynlande

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Montagu is a beautiful town with friendly locals who love their town."

Worcester, Kaapse Wynlande

Dampies Den

"Rawsonville is a beautiful little town with lots to do and see."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Roosenwijn Guest House

"Safe and vibrant town. We did a walking tour, which was enjoyable and gave a good introduction to the town but it was a little expensive for what it was. We would have enjoyed the halfday cycle tour, which we missed as we were only there for the day and found out about it once the only (9 am) tour for the day had departed. "

Worcester, Kaapse Wynlande

Suné's Self Catering

"Pragtig omring met berge. 'n Lus vir die oog."

Paarl, Kaapse Wynlande

Groenvlei Self Catering

"Vreeslike lekker plek om in te kuier. Baie skoon, netjies en vriendelike mense."

Montagu, Kaapse Wynlande

Somerset Lodge

"Vriendelikste mense en veilig!"

Paarl, Kaapse Wynlande

Groendraai Accommodation

"Lieflike plek. Skoon en netjiese dorp. Prentjiemooi."

Paarl, Kaapse Wynlande

Tuinhuis

"Kapstadt Brauhaus is 'n moet, asook Simonsvlei winery met die vriendelikste bestuur en personeel."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang