Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4664 resensies.
"N1 City is 'n belewenis. Veral as jy kinders het. Hul sal hulself gate uit geniet by Wonderland. "
"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."
"Wine tasting at one of the many vineyards here should definitely be on your to do list!"
"The word speaks for itself. It's a century and I'd definitely tell others about it."
"Dis baie goed geleë om enige ander dele van die Kaap te besoek vir 'n dag-uitstappie. En dis naby groot inkopiesentrums. Veilige woonbuurte."
"The area is growing so quickly, it is so beautiful, the ocean, surf, sand and the bonus of shopping. It is like being on a tropical island, but with lots of malls! Everything you need is at your fingertips, we love Table View."
"As jy die wynroete wil besoek, is dit ideaal geleë. Omtrent 26 km vanaf Paarl en Stellenbosch."