Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.

Woodbridge Island, Kaapstad

The Beach Room

"Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig."

Houtbaai, Kaapstad

Hout & About Guest House

"Houtbaai is kos vir die siel en werklik 'n bestemming waar die natuur met jou binneste gesels. "

Avondale, Kaapstad

Tranquility

"Vriendelike eienaar."

Plattekloof, Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Great and safe area. Next to N1 highway and easy to find."

Milnerton, Kaapstad

The Buddha Garden

"Daar is baie winkels vir as jy iets by die huis vergeet het. Canal Walk is baie naby aan The Buddha garden. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Aandvari Atlantic Terraces

"Net 'n pragtige plek en naby aan meeste winkels!"

Stellenryk, Kaapstad

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

"Al wat ek kan sê dis 'n lekker rustige plek en baie lekker."

Scarborough, Kaapstad

Shutters on Hilltop

"Ons geniet Scarborough, naby aan Kaapstad, perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die strand is baie lekker en Scarborough is klein genoeg om gemaklik met kinders rond te stap en te verken."

Strand, Kaapstad

1405 Hibernian Towers

"Strand is ons gesin se gunsteling-vakansieplek. So baie dinge om te doen en te sien."

Brackenfell, Kaapstad

Shirley's Place

"Uitstekend daar en rustig."

Brackenfell, Kaapstad

Azura Sleep

"We got lost in the area and people were friendly and helpful."

Bloubergrant, Kaapstad

Blouberg Studios

"Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties."

Van Riebeeckstrand, Kaapstad

Melkbos Beach Cottage

"Ek dink die busdiens is puik."

Strand, Kaapstad

Longbeach Beach House

"Nog baie rustig by die Strand."

Kalkbaai, Kaapstad

1 New Kings at the Majestic Village

"Awesome spot for a long weekend. Close to Cape Point, Boulders Beach and Muizenberg."

Durbanville, Kaapstad

Dilisca Guesthouse

"Aangename omgewing en infrastruktuur. "

Strand, Kaapstad

1405 Hibernian Towers

"As julle vir my daardie plek koop dan sal ons daar bly tot die hane kraai."

Durbanville, Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Baie mooi plekkie en baie sentraal naby winkels en hospitaal."

Strand, Kaapstad

Strandsig 407

"Strand is een van my geliefkoosde vakansiebestemmings. Die strand is fantasties, en alle winkels wat nodig is, is binne bereik. Lang ente stap op die wit strand is so verfrissend. Ons gaan altyd weer terug!"

Bellville, Kaapstad

Keret Accommodation

"Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis."

Bloubergrant, Kaapstad

Blouberg Studios

"Baie pragtig en rustig."

Avondale, Kaapstad

Tranquility

"Veilig naby die lughawe."

Goodwood, Kaapstad

Accommodation Nachelle

"N1 City is 'n belewenis. Veral as jy kinders het. Hul sal hulself gate uit geniet by Wonderland. "

Van Riebeeckstrand, Kaapstad

8 on Penguin

"I will go there again."

Bloubergstrand, Kaapstad

Portico 801

"Pragtige strand. Baie gerieflike omgewing. Alles is daar! "

Constantia, Kaapstad

Constantia Vista

"Sal definitief weer gaan besoek. "

Strand, Kaapstad

C-Rus

"Baie lekker plek."

Houtbaai, Kaapstad

Hout & About Guest House

"Sal graag permanent daar wil woon."

Vishoek, Kaapstad

Salop House

"Like the view and it's so quiet."

Blad
Blad 114 - Wys 3391 tot 3420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang