Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Die probleem met die ertsdraende vragmotors wat deur Colesberg ry moet aangespreek word."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariepdam is voorwaar 'n juweel waarvan min mense regtig weet hoe mooi die area is."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ons gaan so gereeld as wat ons dit kan bekostig, daarheen. Karoo op sy beste."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"'n Mens kan gerus 'n ekstra dag in Carnarvon deurbring. Daar is o.a. 'n goed onderhoude museum waarvoor ons nie regtig tyd gehad het nie."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Quaint village, great fresh produce at farmers market Saturday morning, lovely art and crafts in town, beautiful open Karoo landscape!"

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo House Collection - Riverdene Lodge

"Still too much to explore to give full-marks, but definitely exotic destination."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"The town is the usual small town scruffy. But it has a lot of pretty churches and history in the town. It's a great mid point stop to Cape Town."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Hartverskeurend verwaarloosde dorp. "

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Victoria-Wes se mense is altyd gasvry."

Prins Albert, Karoo

Lavenders

"'n Heerlike rusplek met soveel te sien en te doen. Meer as wat ons verwag het. Ons moes eintlik nog 2 dae ekstra gebly het."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Paaie baie sleg."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Nie veel gesien nie. Goeie ligging op pad na blommekyk."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Glad nie indrukwekkend nie."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Note: Britstown is a pass-through town. Not a travel destination."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Good, almost halfway stop to Cape Town."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustige Karoo-dorpie met baie oulike winkeltjies en heerlike eetplekkies."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Ken dit nie. Net vir my 'n baie goeie oorslaapplek met my terugkoms na Kaap vanaf Gauteng."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Love die Karoo."

Prins Albert, Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Ek raai enige persoon aan om dié dorpie te besoek en jy sal nie spyt wees nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Lieflike Karoodorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Lieflike, interessante dorp om te besoek."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Daar is baie om te leer oor die Boereoorlog, die mense is vriendelik en dis 'n ideale stop op pad Namakwaland toe en ook direk op pad om die lenteblomme te besigtig."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Pragtige dorpie."

Karoo

Karoo La Villetta

"Baie oulik."

Loxton, Karoo

Karoonag

"Oulike plek."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Mooiste dorp in die Karoo. Een van my gunstelingplekke in Suid-Afrika!"

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Dit was die skoonste dorp wat ons op ons pad gesien het, baie vriendelike mense en diens by die vulstasie gekry."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Beslis die moeite werd om daar te oornag."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Skoon en netjiese dorp met pragtige huise."

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang