Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Costa Sarda (10)
Knysna SSB (62)
Old Place (19)
Paradys (40)
Thesen Islands (83)
Upper Old Place (17)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (418)
B&Bs (35)
Wildsplase (11)
Hotelle (9)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (321)

Resensies van Knysna

4.7 / 5  
volgens 613 resensies
Lees regte resensies van Knysna van 613 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna

Stylish Home Comforts is op die Pezula Gholflandgoed teen Knysna se oostelike kop op die prentjiemooi Tuinroete geleë. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Holiday House is 'n pragtige selfsorghuis in die Thesen Eilande, 'n veel bekroonde mariene-ontwikkeling, wat op die Tuinroete by die skilderagtige Knysna-monding geleë is. Knysna se ongerepte natuursk...

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna

At Knysna is op die Belvidere-landgoed in die kusdorp Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die huis het 'n uitsig oor die strandmeer en op die berge. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir vakansiegangers ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna

Hope Villa is tussen die Knysna Koppe op die beeldskone Tuinroete geleë. Die area bied lieflike strande, restaurante, gholfbane, talle doendinge en heelwat doendinge vir avontuurlustiges, so jy sal definitief jou v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Old Place, Knysna

Seabatical is 'n pragtige ruim selfsorghuis hoog op 'n heuwel in Old Place in Knysna met 'n fantastiese uitsig oor die Knysnakoppe en strandmeer. Hierdie rustige en stil omgewing is loopafstand of net 'n kort motorr...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys, Knysna

Paradise Heads Self-catering bied gaste-eenhede in Knysna. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp. Daar is 5 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Old Place, Knysna

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie is in die kusdorp Knysna op die Tuinroete geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n privaat eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer is met 'n koningingrootte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thesen Islands, Knysna

Thesen Island Haven is 'n selfsorgwoonstelletjie in die Thesen Islands Marine Estate, net 'n paar meter van die kanale af. Al wat tussen ons gaste en die middedorp en restaurante staan, is 5 minute agter die stuur. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB, Knysna

5 Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel in Knysna, 600 m vanaf die Knysna Waterfront. Dié sentrale ligging bied maklike toegang tot gewilde koffiewinkels, kroeë, restauran...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paradys, Knysna

Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning en a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 10 - Wys 91 tot 100

Welkom by die Knysna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za