Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.
"Is baie lief vir die klein stranddorpies op pad na Port Shepstone! Water van see besoedel by Port Shepstone. Het 'n aaklige ondervinding gehad by Port Shepstone Provinsiale Hospitaal met onverwagte siekte!"
"Very central to what you may need. Wide range of restaurants and things to do in the area and surrounds."
"Die omgewing is sprokiesmooi met natuurskoonheid wat mens verstom laat."
"Strand by Uvongo en Manaba asook getypoelareas word skoon en netjies gehou. Naweke wel 'n probleem met lawaaierige en dronk dagbesoekers."
"Dit sal help om met 'n 4x4 te gaan sodat jy omliggende plekke kan gaan besoek of indien die paaie verspoel na die reëns. Ons het wel met 'n gewone "double-cab" bakkie daar uitgekom en dit was nogsteeds Awesome!"
"It's hot, hot, hot. Somedays it's cooler and you have the motivation to walk. That's just Durban. If there's a storm, be sure to wear sloffies, a vest and shorts."
Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Swartkop Cottage"Altyd baie lekker, maar die teerpaaie is vol slaggate en 'n mens moet verskriklik versigtig en mooi ry. Dit is 'n groot negatief van die area. Veral as dit reën is dit baie moeilik om die gate te sien. Plek-plek is die paaie ook opgekap en kan jy jou voertuig baie seer maak."
"It is a beautiful town, clean and the community as a whole is friendly and always willing to assist you."
"Salt Rock is a lovely little town with all the services you need. Must do a visit to Salt Rock Hotel, their restaurant food is awesome."
"Netjiese omgewing. Al die bekende, groot winkels is daar en 'n groot verskeidenheid restaurante. Maklike toegang tot die hoofweë."