Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.

Margate, KwaZulu-Natal

Huisie aan See

"Lekker naby alles."

Ballito, KwaZulu-Natal

Kenwyn on Sea 107

"Heerlike gesinstrand met op-en-wakker lewensredders."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Mooi dorpie met lekker eetplekke. Die vleilande is pragtig en baie diere te sien in twee reservate. Die strande is skoon en nie oorvol nie. En die weer was heerlik warm in Julie!"

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Smalls Cottage

"Beautiful place. If you have the chance definitely go visit."

Underberg, KwaZulu-Natal

Over The Edge Cottages

"Naby aan besienswaardighede, vriendelike mense."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 227

"Uvongo beach closed due to e-coli in water."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Inyoni Rock Cabanas 7

"Baie lekker plek, sal beslis weer daar gaan bly."

Ballito, KwaZulu-Natal

Boulders 310

"Die strand en promenade was elke dag skoon, en stappies vroeg in die oggende was veilig."

Underberg, KwaZulu-Natal

Dunford's Loft

"Underberg is besig, Himeville is rustig."

Margate, KwaZulu-Natal

Seabrook Apartment 402

"Best place to spend your holiday in."

Ballito, KwaZulu-Natal

508 The Boulders

"Beautiful coastal town. "

Margate, KwaZulu-Natal

Calamari 5

"Ramsgate se Waffle House is fantasties. Margate se strand is mooi en skoon."

Margate, KwaZulu-Natal

Ivungu Rust

"Dankie vir Tidy Towns wat die dorp weer netjies maak."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Palms Holiday Flats

"Sal enige tyd weer terugkeer."

Margate, KwaZulu-Natal

Nellelani 2

"Margate is nie meer wat hy was 20 jaar terug nie."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 09

"'n Pragtige dorpie met 'n mooi strand, heerlike eetplekkies en oulike roomyswinkel. Die strandmeer (wat direk agter die strand geleë is) se water ruik onaangenaam - ons vermoed dit is weens die oorstromings wat onlangs plaasgevind het. Ons hele gesin het 'n maagsiekte opgedoen - ons vermoed dit kon dalk van die strandmeer se vuil water in die see gewees het wat ons so siek gemaak het."

Kelso, KwaZulu-Natal

Ocean Mist

"Lieflike, stil omgewing."

Durban, KwaZulu-Natal

Ocean Blue Guesthouse

"Horrible road works added 2 hours extra on to my trip."

Suidkus, KwaZulu-Natal

Ocean View Cabana

"At the moment there are a lot of road works coming home but not so bad being the weekend."

Margate, KwaZulu-Natal

Dajana 12

"It's an absolute amazing destination, honest to God."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Phumulani Lodge

"Sodwana het nie groot winkels nie. Bring jou eie vleis. Daar is 'n Superspar in Mbazwana, so 12km weg."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

32 Ocean Breeze

"Ons was verlede jaar ook in dieselfde area. Die area het agteruitgegaan. Strate is vuil en onversorg. Munisipaliteit kan meer aandag gee."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 47

"Ek is mal oor Uvongo. Dis lekker rustig met alles wat jy nodig het. Die strande is skoon en netjies."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190